Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders, Carlo Both, Andries Van Tonder, Jayden Siljeur, Adrian Swarland, Kurt leigh Cookson en Thean Swanepoel wat verkies vir die Noord-Boland o/16 Rugbyspan.
Foto bo: Agter vlnr: Carlo Both, Andries Van Tonder en Jayden Siljeur
Voor vlnr: Adrian Swarland, Kurt leigh Cookson en Thean Swanepoel