Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders, Neville Cooper, Dane Bezuidenhout, Christof Viljoen en Albert Bruwer wat verkies vir die Noord-Boland o/18 Rugbyspan.
Foto bo: vlnr: Neville Cooper, Dane Bezuidenhout, Christof Viljoen, Albert Bruwer( Afwesig)