Skaakspelers Hanno Bothma, Johan Coetsee en Craig Rossouw (almal 0/15) is opgeneem in die Kaapse Wynland skole skaakspan. Hulle neem van 3 – 5 Mei deel aan die Wes-Kaap Skole Skaak Kampioenskappe in kuilsrivier.
Vlnr: Craig Rossouw, Hanno Bothma en Johan Coetsee.