Twee netbalspelers van Hoërskool De Aar, Waydean East en Bronwyn Louw, gaan vir die SA Peacocks span in
Dubai speel vanaf 27 Nov tot 3 Desember.
Baie sterkte aan Waydean en Bronwyn.
Become a Sponsor)
Twee netbalspelers van Hoërskool De Aar, Waydean East en Bronwyn Louw, gaan vir die SA Peacocks span in
Dubai speel vanaf 27 Nov tot 3 Desember.
Baie sterkte aan Waydean en Bronwyn.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…