Vereeniging Gimnasium netbalspeler presteer
Shikira Gebhardt van Vereeniging Gimnasium is verkies tot die Bokkieweek Nasionale Snelbal o/15 Presidentspan. Baie geluk Shikira Gimmies is trots op jou.
Hoërskool Monument o/15 Netbalspan wen ‘Fast Five’ SA’s
Monnas van Krugersdorp is baie trots op hul o/15 netbalspan wat onlangs aangewys is as die SA ‘Fast Five’ wenners.
Ligbron Fast Five Netbalspan eindig 2de in Mpumalanga
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se o/17 Fast Five Netbalspan het na afloop van hulle wedstryde wat op Donderdag, 20 September, plaasgevind het 2de in Mpumalanga geëindig. Hierdie gedugte…
Hoërskool Florida netbal
Baie geluk aan Florries se 1ste netbalspan wat die afgelope naweek 4de geëindig het by die Gauteng Fast Five Kampioenskappe. Die span het afgereken met groot skole soos Helpmekaar en…
Hoërskool Punt presteer in Fast 5 Netbal
Die o/15- en o/17-netbalspanne van Hoërskool Punt van Mosselbaai, het die afgelope naweek aan Paarl Gimnasium se Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem. Die o/17-span wen Paarl Vallei A en Worcester Gimnasium,…
Vereeniging Gimnasium skitter by Fast 5 netbal
Gimmies se Junior Fast 5 netbal gaan deur na die Gauteng-kampioenskappe. Baie sterkte meisies en Juf. Melissa ons hou duime vas vir julle.
Drie Erries spog met plek in MPU-Indoor-hokkiespan
Op Saterdag, 25 Augustus, het drie Errie-hokkiedogters aan die proewe vir die Mpumalanga Indoor-hokkiespan deelgeneem te Hockey Farm.
NHS hosts netball clinic with Protea coach Dumisani Chauke
Hoërskool Nelspruit recently hosted a special netball clinic in conjunction with the Dumisani Chauke Netball Foundation on its courts on Saturday August 25.
Nog `n Uppie-netbalspan neem deel aan SA’s
Die afgelope naweek, vanaf 23-26 Augustus het Hoërskool Upington se o/15A netbalspan aan die Kay Motsepe spele deelgeneem.
Netball clinic at Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit (NHS) will host a special netball clinic on Saturday August 25, organised by Protea netball coaches in conjunction with the school.
Hoërskool Punt 1ste netbalspan
Die 1ste netbalspan van 2018 speel reeds vanaf 2017 saam en het in hierdie tyd groot hoogtes bereik. Vanaf 2017 speel hulle 105 wedstryde en wen 88 daarvan. Hierdie span…
Primêre Skool Worcester o/13 netbal
Die o/13A-netbalspan van Primêre Skool Worcester, het aan die Laerskool Park Netbaltoernooi in Mosselbaai deelgeneem waar hulle 3de plek behaal het.
Charissa Swanepoel gekies vir SA o/17 Netbalspan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Charissa Swanepoel, 1ste span netbalspeler van die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, is vir die SA o/17
Hoërskool Noord-Kaap Netbal
Die netbal het Saterdag, 18 Augustus, in die semi-finaal asook die finaal gespeel van die Wesgrow Sentrale Skolereeks. Die finale uitslae is as volg: Die o/14A span eindig 6de Die…
CHS-netbal skitter teen Gill College
Hoërskool Cradock se eerste netbalspan het in die jaarlikse interskole-wedstryd korte mette met Gill College van Somerset-Wes gemaak en ‘n oorwinning met ‘n rekordtelling van 48 – 10 behaal.
Hoërskool De Aar 1ste netbalspan dring deur na Nasionale uitspele
HSDA se eerste netbalspan het deurgedring na die Nasionale uitspele in Boksburg en het die afgelope vakansie daar deelgeneem.
Laerskool Mooirivier o/12A netbalspan 5de in Suid-Afrika
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe.
Laerskool Mooirivier netbalspan naaswenners van die Super 12 liga
Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom, is die naaswenners van die Super 12-liga.
Hoërskool Florida netbalspeelster in Gauteng Netbal opgeneem
Baie geluk aan Rione Pelser van Hoërskool Florida in Roodepoort wat ook in die Gauteng Netbalspanne opgeneem is.
Hoërskool Punt netbal vs Hoërskool Despatch in Mosselbaai
Hoërskool Punt het het kragte gemeet in netbal teen Hoërskool Despatch in Mosselbaai. Netbal- uitslae (Punt telling eerste) o/14A 11 – 24 o/14B 20 – 19 o/16A 10 – 31…
full colours for Netball – St Andrew’s School for Girls
Full colours at St Andrew’s School for Girls are awarded to a grade 11 or 12 who has consistently performed for
Jodi Linaker receives half colours for Netball
Half colours at St Andrew’s School for Girls are awarded to a grade 11 or 12 who has consistently performed for the
St Andrew’s School for Girls’ learners receive junior colours for Netball
Junior colours is the highest junior award at St Andrew’s School for Girls that is awarded to girls who individually
Hoërskool Cradock Netbal wen Hoër Landbouskool Winterberg
Vyf netbalspanne van CHS het op 28 Julie teen Hoër Landbouskool Winterberg op Fort Beaufort kragte gemeet.
Hoërskool Strand Netbal Nuus
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17689,17690,17691,17692,17694,17695,17696,17697″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text] Op Maandag 23 Julie het die o.18 A-, o.17 A- en o.16A-netbalspanne onderskeidelik teen…
UPPIES NETBAL SPOG MET 3 SPANNE IN TOP 25 VAN SA
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington-netbal het 4 spanne in die jaarlikse liga ingeskryf in onderskeidelik die o/14, o/15, o/17 en o/19 ouderdomsgroepe. Die spanne moes meeding teen sterk…
NETBALSPAN VYFDE IN SUID-AFRIKA
Laerskool Mooirivier se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe. Die span het hulle staal gewys en vyfde geëindig. Interessant om…
Ligbron netbalspan eindig 18de in SA
Die o/16 A- netbalspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope naweek vanaf tot 19 tot 22
Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte
Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het
Hoërskool Cradock Netbal vs Hoër Volkskool
Hoërskool Cradock het verlede Saterdag met ses netbalspanne na Graaff-Reinet gereis om teen Hoër Volkskool te
Hoërskool Nelspruit Top Skole Netbal
Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het van 19-22 Julie 2018 aan die Top Skole-netbaltoernooi
Drie Nellie-netbalspanne is provinsiale wenners
Drie van Hoërskool Nelspruit se netbalspanne is onlangs as die Mpumalanga-wenners gekroon.
Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Voor: Eduan Thorn Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee Agter vlnr: TJ…
Uppies Netbal op toer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ posts_number=”2″ gallery_ids=”17670″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Upington se netbalspanne aan die jaarlikse…
Uppies netbal lewer SA speler op
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Tydens die jaarlikse All Ages toernooi in Boksburg is Hoërskool Upington se eie Cleo Minnaar gekies as een van die Top 35 speelsters op die…
Outeniqua Primary School netball
The U/13A Netball team from Outeniqua Primary School in George, would like to extend a heartfelt thanks to Mr Andrew Cronjé from Outeniqua Risk Solutions for sponsoring their jackets for…
Langenhoven Gimnasium vs Bredasdorp
Gimmies van Oudtshoorn het Saterdag 21 Julie 2018 ‘n heerlike sportdag teen
Primêre Skool Worcester Netbal
Primêre Skool Worcester se leerders blink uit in netbal. Medayaah Cader, Abukwe Fusa, en Anke Stofberg is vir die Wes-Kaap span gekies terwyl Hanneke du Plessis en Rafiqa Meyer vir die…
Eden Netbalspelers ontvang hul balkies!
Vier van Laerskool Park in Mosselbaai se netbaldogters het 12 tot 14 Julie aan die Interstreek toernooi te Wellington deelgeneem waar hul Eden verteenwoordig het. Hierdie span het as algehele…
Hoërskool Florida netbal
Hoërskool Florida se netbal-sterre Claudia Aggenbacht en Tarryn Cloete het gedurende die afgelope vakansie
Hoërskool Florida se 1ste netbalspan presteer
Eerste netbalspan van Hoërskool Florida het 14de geëndig in Gauteng. Baie geluk aan die span!Â
Hoërskool Florida o/16 netbal presteer
Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-netbalspan eindig 16de in Gauteng tydens die kompetisie wat
Erries presteer by Mpumalanga- en Bokkietoere gedurende vakansie!
Daar is heelwat leerders van Hoërskool Ermelo wat gedurende die vakansie aan verskeie Mpumalanga- en
Errie gekies vir Arthur Johnson netbalspan
Tegan Panos, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om saam met die o/18 Arthur Johnson-
Point High School Netball
Sanchia-Lee Barnardo from Point High School in Mossel Bay is included in the SA u/18 Netball Squad.
VOLLIES OPGENEEM IN EDEN-NETBALSPANNE
Laerskool Volschenk in Riversdal, spog met drie dogters wat onderskeidelik in die 0/11-, 0/12- en 0/13-EDEN-netbalspanne opgeneem is. Hulle het tydens die Junie/Julie-vakansie aan die Interstreek-toernooi in Wellington deelgeneem. Baie…
Hoërskool Overberg trots op hul netbalspelers.
Hoërskool Overberg van Caledon, is baie trots op hul netbalspelers wat opgeneem is in die Overberg Netbal
Jeffrey’s Bay Primary School Netball
Twee van Jeffrey’s Bay Primary School se drie o/8 netbalspanne, asook hul o/12A span het  onlangs teen
Hoërskool DF Malherbe v/s Hoërskool Victoria Park
Hoërskool DF Malherbe van Port Elizabeth, het uitstekende resultate die naweek teen Hoërskool Victoria Park, ook
Hoërskool Framesby Netbal
Baie geluk aan Juanita van Tonder, van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, wat verkies is tot die o/16 SA Skole













