)
Atlete ingesluit in die CAA Afrika Jeug en Junior kampioenskappe

Atlete, van die Afrikaans Hoër Meisieskool,  wat ingesluit is in die CAA Afrika Jeug- en Junior

Leerders van Hoër Jongenskool, ingesluit in (ASA) se junior span

Ekhardt van der Watt (18) en Luciano Custodio (16) van Hoër Jongenskool, Paarl,  is albei ingesluit in

Uppies atlete hou naam hoog op SA’s

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Drie atlete van Hoërskool Upington het vanjaar aan die SA – Kampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem. JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom het Noord-Kaap by…

Nellies presteer by SA Biathlon kampioenskappe

Twee boeties van Hoërskool Nelspruit, FJ (op foto bo) en Jan Albert Mentz het onlangs aan die Suid-Afrikaanse

Nóg drie nasionale medaljes vir atlete van Hoërskool Nelspruit!

Na die ryke oes van sewe medaljes by die SA skole-kampioenskappe, het Hoërskool Nelpruit se atletieksterre dit ‘n

Erries presteer by SASA

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms het plaasgevind vanaf 21-24 Maart 2018 te Potchefstroom.

Three gold medals for Glenwood High School athlete

Three gold medals for Glenwood High School athlete at the SASAPD National Championships

Fourways High School

Fourways High School, Gauteng, feeling proud of their u/16 rugby team on an outstanding

Hoërskool Noord-Kaap behaal puik uitslae by SA Kampioenskappe

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, het die volgende uitslae behaal tydens die SA’s Atletiek wat plaasgevind het op 22-24 Maart 2018: Jacquin van Wyk (Brons – 200m, Brons – Medley Aflos, Brons…

Hoërskool Punt-atlete presteer by SA Skole Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Punt se atlete het baie goed tydens die pas afgelope SA Skole Atletiekbyeenkoms presteer: Andrea Kommer  behaal ‘n 6de plek in driesprong Marizaan van der…

Hoërskool Outeniqua blink uit in Laserrun

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Eden MPA Laserrun Kampioenskappe is op 25 Maart aangebied. Baie geluk aan die Kwaggas, Elke Echoltz, wat in die dogters o/17 afdeling,…

Hoërskool Nelspruit se atlete by die SA’s

Sewe medaljes, en ses nuwe rekords vir NHS-atlete by SA-skolekampioenskappe

PRG Atletiek – SA Kampioenskappe

Atlete van Paul Roos Gimnasium het verlede week deelgeneem aan die SA Atletiekkampoenskappe. 

Laerskool Nelspruit skitter by SA Atletiekkampioenskappe

Laerskool Nelspruit het 6 medaljes tydens die SA Atletiek kampioenskappe in die Paarl verower, 4 x  Goue medaljes,

Uppies Atlete Skitter

Deur die kwartaal het Hoërskool Upington se atlete baie hard geoefen en baie goeie uitslae behaal. `n Groot groep Uppie-atlete verteenwoordig Hoërskool Upington by die Sone-byeenkoms. Daarna is 21 atlete…

Hoërskool Outeniqua algehele skole-wenners by die Highgate Inter Tweekamp-kompetisie

Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie…

Leerders opgeneem in die ASA Jeug- en Junior Atletiek-kampioenskappe

Eric Havenga (Links) en Ludwig Bruwer (Regs), van Hoërskool Robertson, is in die ASA Jeug- en Junior

Hugenote Laerskool in Wellington lewer SA Atletiek-kampioen op

SA skole atletiekkampioenskappe:  Grace de Vries (graad 4) van Hugenote Laerskool is die

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Punt High School learners to participate in the SA Youth & Junior Track and Field Championships

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Elne-Conradie.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Joshua-Hermanus.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Andrea-Kommer.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Hoërskool Robertson atleet opgeneem in Wes-Kaap atletiekspan

Eric Havenga (op die foto bo) van die Hoërskool Robertson is in die Wes-Kaap atletiekspan opgeneem. Hy gaan

Erries presteer by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe

Die afgelope naweek het nege atlete van Hoërskool Ermelo aan die Mpumalanga-kampioenskappe in

Hoërskool Punt atlete in Wes-Kaap Atletiekspan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende Punt-atlete is in die Weskaap-span wat na die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan is:  Marizaan van der Mescht (1500m), Andrea Kommer (verspring…

Athlete performed well at the KZN Youth and Junior Athletics Champs

Treverton College, Mooi River, athlete Siphosethu Ncgobo (Sethu) performed exceptionally well at the

Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek

Twaalf atlete van Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Atletiekprestasies van HS Strand-atlete

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Ses atlete van HS Strand het die naweek in die Paarl by Dal Josafat aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem. Baie goeie prestasies is gelewer: ATLEET…

Hoërskool Strand neem deel aan die Boland atletiekkampioenskap 

Op Vrydag en Saterdag 2 en 3 Maart het 25 atlete van Hoërskool Strand aan die Boland atletiekkampioenskap  by Dal Josafat deelgeneem. Die kompetisie by hierdie byeenkoms is baie sterk,…

Piet Retief High School Athletics News

The Mpumalanga Secondary Schools Championships took place on 10 March 2018 at Secunda Stadium.

Hoërskool Punt presteer in Tweekamp-Kampioenskappe

Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens),   onderwyseres van Hoërskool Punt,  het 6 Maart  2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete…

Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek

Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m) Jacquin van Wyk Seuns…

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se atlete presteer

Vyf atlete van die Dasse is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Hulle is van links: Mienke Doubell (diskus), Petro Pretorius (diskus), Stephani Heenop (driesprong & 400m hekkies), Stephan Prinsloo…

HS Strand – Boland atletiekbyeenkoms uitslae

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARL 2  en 3 MAART 2018 Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die…

Seuns in Dr. Kenneth Kaunda atletiekspan

Die Laerskool Mooirivier se seunsatelete is in die Dr. Kenneth Kaundaspan opgeneem.  Hulle is op die foto bo: Voor v.l.n.r:  Righardt Joubert, Thoriso Yumba, Christian Vorster. Middel v.l.n.r:  Joël Kriek,…

Noordwes-Tweekampspan

Atlete van die Laerskool Mooirivier is gekies op die Noordwes-Tweekampspan te verteenwoordig.  Hulle

Atlete van Mooirivier in Dr. Kenneth Kaundaspan

Die volgende dogtersatlete van die Laerskool Mooirivier is in die Dr. Kenneth Kaundaspan.  Op die foto

Tweekamp-atleet van Upington Hoërskool wen goud

Kate Nugent van Hoërskool Upington het aan die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Kate het uitstekend gevaar en  verwerf `n goue medalje. Sy  het ook die trofee ontvang  vir…

Laeveld-interhoër 2018 bring die beste uit die Nellies na vore!

Die 69ste jaarlikse Laeveld-interhoër wat Saterdag 24 Februarie 2018 deur H/S Rob Ferreira op Witrivier

Hoërskool Cradock atlete presteer tydens Chris Hani byeenkoms

Die Cradock Sportkompleks het die afgelope Saterdag gewemel van atlete wat van regoor die Chris Hani

Hoërskool Punt, Mosselbaai, atletiek

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD/Eden Atletiekspan wat op 9 en 10 Maart 2018 aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe  deelneem, ingesluit.   Foto agter vlnr: Christiaan Welgemoed, Eben Conradie, Michael Frost,…

Hoërskool Langenhoven, Riversdal se atlete is goed op dreef

Die skool se atlete het op Dinsdag, 13 Februarie 2018 op die Hessequa Atletiekbyeenkoms te Riverville, uitstekend presteer. Daar is 18 goue medaljes, 18 silwer en 11 bronsmedaljes tydens die…

Atlete maak Hoërskool Langenhoven in Riversdal trots

Die dogters- sowel as die seuns-aflosspan het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos. Die dogters het Gerrit du Plessis gewen en in die eerste plek…

Hoërskool Piet Retief skitter by Interhoër

Die Interhoër byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by Hoërskool Standerton.  Die skole wat

Interhoër-Trots Leeuwenhof

Leeuwenhof Akademie behaal ‘n tweede plek by die Interhoër.  Baie dankie aan elke afrigter, leerder

Hoërskool Punt in Mosselbaai se top atlete

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-5.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Leerders behaal Noord-Boland Atletiek

Baie geluk aan die leerders van  Hoërskool Robertson wat Noord-Boland in atletiek behaal het. Hulle

Hoërskool Cradock vaar goed by Distrikte Atletiekbyeenkoms

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het 41 van Hoërskool Cradock se atlete deelgeneem aan die Distrikte

Hoërskool Nelspruit-atlete begin hul kleim vir SA’s afsteek

Die jaarlikse sub-distrikte byeenkoms wat verlede week plaasgevind het, was sekerlik half vreemd vir

Nellies se atlete wys hulle is slaggereed vir die Laeveld- en Super Interhoër!

Om finale kompetisie-afronding vir die komende twee interhoër-byeenkomste, teen gedugte

Erries oorwin by Interhoër!

Op Vrydag 16 Februarie 2018, het Hoërskool Ermelo saam met Hoërskool Rob Ferreira, Ligbron