Liggie-atlete behaal pragtige prestasies tydens vanjaar se Interhoër
Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete het Vrydag, 16 Februarie, deelgeneem aan die 2018
Grenville High won the Grenswag Spirit and Participation Floating trophyÂ
The cheerleaders of Grenville High School in Rustenburg took part during the Grenswag Pretige Athletics
Laerskool Nelspruit Atletiek
Die atlete van die Laerskool Nelspruit is goed voorberei vir Saterdag se Interlaer Atletiek.
Waardevolle tartan-voorbereiding vir NHS-atlete te Ruimsig
Met die Super Interhoër wat wink, het NHS se A-atletiekspan verlede Vrydag (9 Februarie 2018) na verre
Nelspruit Hoërskool se B-span vertoon goed teen Laeveld se bestes
Verskeie van Hoërskool Nelspruit se B-span atlete het verlede naweek op die baan van Rob Ferreira op
HS Strand se medaljes by Somerset-Wes Primêr mini-byeenkoms
Hierdie atlete is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle by Somerset-Wes Primêr se jaarlikse mini-byeenkoms verower het. Agter verskyn Edward Russouw (brons vir 1000m S.19), Gershon September (brons 80m…
Hoërskool Ermelo presteer by Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms
Op Dinsdag 6 Februarie 2018 het die Erries aan die Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms te
Erries skitter op atletiekveld en -baan
Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 10 Februarie 2018 te Lydenburg geskitter op die
Treverton Athletes, Mooi River, excel at Athletics Meeting
The Treverton Athletes, Mooi River, excel at the Puma School of Speed Athletics Meeting.  The PUMA
Hoërskool Outeniqua van George presteer in Tweekamp
By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekamp byeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem. Twee SA rekords en ses byeenkoms rekords is gebreek. SWD het algeheel…
Ligbron atlete berei goed voor vir Interhoër
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Vrydag, 9 Februarie 2018, aan ‘n vriendskaplike
Primêre Skool Worcester blink uit in atletiek
WPS het by die Worcester Atletiek Kampioenskappe 19 goue medaljes, 16 silwer medaljes en 12 brons
Glenwood High School boys excelled at the PUMA
Young athletes of Glenwood High School in Durban competed in various disciplines at the PUMA
Nellies laat atletiek-rekords tuimel by Noordheuwel Top 15 – byeenkoms
Hoërskool Nelspruit neem nou al etlike jare deel aan die prestigeryke Top 15 -byeenkoms wat deur
Top 15 atlete bekendgestel
Die 15 Top-atlete (dogter en seuns) van Vereeniging Gimnasium is onlangs bekendgestel.
STRAND-ATLETE PRESTEER BY DIE NORMAN HAUZER-BYEENKOMS
Sowat 130 atlete het Vrydag 2 Februarie aan die Norman Hauzer-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Bellville deelgeneem en derde geëindig in ‘n spankompetise wat deur Paar Gimnasium gewen is. Bellville was tweede…
PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal: V.l.n.r.: Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m,…
Atlete van Hans Moore presteer!
Hoërskool Hans Moore, Benoni, se atlete presteer. Op die foto bo:
Sedibeng East District Sports Awards
Die volgende atletiek-toekennings is aan Vereeniging Gimnasium gemaak:
Hoërskool Punt atlete neem deel aan Tweekamp
Jandri Sneyders en MJ de Lange van Punt Hoërskool in Mosselbaai,het deelgeneem aan die HIGHGATE INTER TWEEKAMP byeenkoms in Oudtshoorn op 03 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in…
Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie…
Gimmies leerlinge presteer op sportgebied
Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die
Ligbron-atlete ontvang trofeë
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n
Geil medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit se atletieksterre in Pretoria
Al het swaar reënbuie Vrydag 2 Februarie 2018 Affies se vyfhoekige byeenkoms in Pretoria, voortydig
Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk
Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n
Provincial Invitational Athletics event
Glenwood High School boys participated at the Provincial Invitational Athletics event in Pretoria this
Robertson Logos Present their inter-house athletics
Logos, Robertson presents their Bruwer & Barry Inter-House Athletics 2018 – students participated with
Beste seuns-atlete by Laerskool Mooirivier
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items.
Laerskool Mooirivier se beste dogter-atlete
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die dogters die beste presteerders in verskeie items.
Mooirivier – Beste Baanatlete
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport het Elrie Koornhof (1500m Stap) en Toks Becker (150m) die
Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms!
Op Donderdag 25 Januarie 2017 het al die Erries die atletiekseisoen met groot geesdrif begin.  Die
Sterre by Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se huissport
Die vier atlete van Laerskool Mooirivier het die kollig gesteel met hulle skitterende vertonings tydens die huissport.
Beste Veldatlete by Huissport
Tydens die Laerskool Mooirivier se huissport het Jamore Olivier (gewigstoot) en Ruben Dreyer (hoogspring)  trofeë
Hoërskool Nelspruit se atlete skitter op tuis-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit het Saterdag die jaarlikse MPU Copiers Tuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Bykans
Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch – atletiek
Breyton Poole (photo on top) went on to clear 1.97m at Stellenberg High athletics meeting on Saturday
Ligbron in Ermelo se atlete vaar goed tydens eerste byeenkoms
Ligbron Akademie vir Tegnologie en HTS Middelburg se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, op HTS
Hoërskool Punt, Mosselbaai, hou interhuis atletiek-byeenkoms
Hoërskool Punt se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms is op 26 Jan 2018 by die Van Riebeeckstadium in Mosselbaai gehou. Aangeheg ‘n foto van ons verskillende spanne se dirigente. Agter vlnr: Curtley…
Hoërskool Punt van Mosselbaai se sportvrou van die jaar word gedeel
Dit word gedeel deur Christie Smit (links) en Marizaan van der Mescht (regs)
Jean-Mari Terblanche eindig eerste by Boland Triathlon
Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, van die Hoërskool Robertson, wat 1ste in haar ouderdomsgroep
St Andrew’s celebrated senior school term 3 co-curricular awards assembly
St Andrew’s School for Girls celebrated the senior school term 3 co-curricular awards assembly on
Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.
Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy…
Nolwazi Mashaba received Award
Nolwazi Mashaba from Lowveld High School received an Award at Laerskool Breyten Primary
KZN Athletics Sub Youth Championships
Herewith the results from the KZN Athletics Sub Youth Championships for Glenwood High School:
Rachel and Emma shine in Central Gauteng Athletics
Rachel and Emma Shannon from St Andrew’s School for Girls, shine in the Central Gauteng Athletics
Erries skop atletiekseisoen op hoë noot af!
Op Saterdag, 28 Oktober 2017 het ‘n span van Hoërskool Ermelo aan die eerste atletiekbyeenkoms
Ryke medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit-atlete op Witrivier
Die jaarlikse ‘Triple J’-byeenkoms wat oudergewoonte deur Hoërskool Rob Ferreira aangebied is, was
Paul Roos Atletiekuitslae
Die atletiekuitslae vir die Hoërskool Paul Roos – Mooreesburg is as volg:
Tom Papesch and Rikis Venter from Robertson Logos ended 2nd at the Koo Biathlon
Congratulations to Tom Papesch and Rikis Venter, our Grade 3 team who ended 2nd at the Koo Biathlon
Robertson Logos High School Team attained 1st placed at the Koo Triathlon
Congrats to our High School Team, Brad-lee, Troy and Ruben who attained 1st placed at the recent
Robertson Logos High School girls Team came 1st at the Koo Triathlon
Congrats to our girls High School Team that came 1st at the recent Koo Triathlon, Michelle, Danica
















