Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, van die HoĆ«rskool Robertson,Ā wat 1ste in haar ouderdomsgroep (0/15 meisies) by die Boland Triathlon geĆ«indig het.
Die Triathlon se roetine is as volg: Eers doen jy laser skiet, trek dan jou tekkies uit, dan swem jy, na die swem trek jy weer jou tekkies aan, dan hardloop jy 400m, en dit alles doen jy 4 keer. Haar totale tyd was 11 minute en 41 sekondes. Ons is baie trots op jou Jean-Mari en sterkte met die triathlon seisoen.