Baie geluk aan die leerders vanĀ Ā HoĆ«rskool RobertsonĀ watĀ Noord-Boland in atletiek behaal het. Hulle gaan nou deur na die Bolandbyeenkoms wat die naweek van 3 / 4 Maart 2018 plaasvind.
Op die foto bo:
V.l.n.r Agter: Tokollo Calata,Ā Eric Havenga,Ā Christof Viljoen,Ā ArnĆ© VenterĀ enĀ Ludwig Bruwer.
V.l.n.r Voor: Jean-Mari Terblanche,Ā Karla Bruwer,Ā Shannon Jansen, Michelle Burger,Ā Mieke MatthyserĀ enĀ Leandra Janse van Rensburg.