Wes-Kaap Skole skaaktoernooi – Hoërskool Robertson presteer
Wes-Kaap Skole skaaktoernooi. Drie skaakspelers van Hoërskool Robertson het vanaf 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skoletoernooi in Mosselbaai deelgeneem. Hanno Bothma, Riëtte van Tonder en Juané Buis het…
Water polo – Vaughn Marlow selected as Senior Men’s water polo coach
Water polo. Vaughn Marlow has been selected as Senior Men’s water polo coach for the upcoming FINA World Championships in Budapest, Hungary. The Championships will take place from 18 June…
Redenaars – Hoërskool Robertson leerders presteer
Redenaars: Op Dinsdag, 10 Mei, het leerders van Hoërskool Robertson aan die tweede rondte van die jaarlikse redenaarskompetisie deelgeneem. Die volgende ses leerders het baie goed presteer: Juniorkategorie: 1) Jeanri…
Mnr/Mej RHS 2022 – Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche
Mnr/Mej RHS 2022 – Die jaarlikse Mnr en Mej RHS was weereens ‘n glansgeleentheid. Hoërskool Robertson het Chippie van Aarde en Jean-Mari Terblanche op ‘n spoggerige geleentheid gekroon as Mnr/Mej…
Boland Hokkie – Kristian Pockpas lid van o.16-hokkiestreekspan
Boland Hokkie. Kristian Pockpas van Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap is as lid van die Boland o.16-Hokkie Streekspan gekies.
Boland Rugbyspanne – Hoërskool Robertson leerders in spanne opgeneem
Boland Rugbyspanne. Dit is met groot opgewondenheid en trots dat Hoërskool Robertson gister verneem het dat vier lede van die skool se eerste rugbyspan spelers, Ishan Timmie, Petri Van Dyk,…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Suné Basson
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Suné Basson. Suné is die kaptein van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se 1ste netbalspan. Sy teken vandag…
HJS Rugby – Hoër Jongenskool vs Bishops College
HJS Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se rugbyspanne het Saterdag, 28 Mei, kragte gemeet teen Bishops College van Kaapstad. Die HJS rugby uitslae was as volg: O.19 Rugby 19A: HJS 29…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The outpouring of the Holy Spirit/ Die uitstorting van die Heilige Gees
Weskaap Skole Netbal – Emma Kordom gekies vir O.17 span
Weskaap Skole Netbal. Emma Kordom van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, is gekies vir die Wes-Kaap O/17-skole netbalspan. Haar span, die Willows, gaan by die SA Skole Netbaltoernooi vanaf 10 tot…
Boland Rugby – Augsburg Landbougimnasium spelers in oefengroepe
Boland Rugby. Vier o.18 rugbyspelers van Augsburg Landbougimbasium in Clanwilliam is opgeneem in hul onderskeie Boland Rugby oefengroepe. Die manne gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oudtshoorn tydens die Jeugdag-naweek.…
Surfing – Camps Bay Sam Warren rides biggest waves
Surfing. Camps Bay High School Grade 12 learner , Sam Warren, recently had the surfing opportunity to paddle out on Cape Town’s biggest waves at Dungeons and Sunset Reef. Writing…
Filmit Festival Finalists – List of finalists and full mentorship programme
Filmit Festival Finalists. Paul Roos Gymnasium launched the second annual Filmit Festival in March 2022. The Filmit Festival is a film competition for high school learners from Southern Africa. Aspiring…
Sport – Goeie sportmanskap tussen PRG en HJS 2022
Sport – Paul Roos Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek goeie sportmanskap getoon. Die wedstryde was hard, maar goeie sportmanskap het geseëvier!
Wynland Netbalspanne – Hoër Meisieskool Paarl leerders verkies
Wynland Netbalspanne. Dertien netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot verskeie Kaapse Wynland Netbalspanne: O.14: Jana van der Walt; Jeanique du Preez; Haydan-Reeze Cornelius en Talia Wessels O.15: Kiarah…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Francois du Toit
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools that Rock vandag met Francois du Toit. Francois is die kaptein van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se 1ste rugbyspan.…
Netbal Edenspanne – Hoërskool Langenhoven spelers opgeneem
Netbal Edenspanne. Tien leerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se netbaldogters is in verskillende ouderdomsgroepe in die Eden-spanne, opgeneem. O/15: Kay-Leigh Saayman; Chimei Lötter; Shanice Jansen; Emey van den Berg…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jean Swart
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jean Swart. Jean is die kaptein van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam se 1ste rugbypan. Hy druk…
KZN Midlands Youth Ballet – Cleto van Rooi dance as professional dancer
KZN Midlands Youth Ballet. Cleto van Rooi (17), learner from Paarl Boys’ High, was invited to dance with the KZN Midlands Youth Ballet. It took place at the Hilton Theatre…
Blues@Boys concert – Paarl Boys’ High concert at OppieStoep
Blues@Boys concert. Paarl Boys’ High had the privilege to host their annual Blues@Boys concert at OppieStoep restaurant on 19 May. At this event, Boys’ High’s well-known guitar maestro, Ian Visser,…
Hockey and Rugby- Paul Roos Gymnasium vs Paarl Boys’ High
Hockey and Rugby. Paul Roos Gymnasium enjoyed an action-packed weekend. The school hosted Paarl Boys’ High School for hockey and rugby on 20 and 21 May in Stellenbosch. PRG hockey…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Ian de Jager
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Ian de Jager. Ian is die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste seuns hokkiespan.…
Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe – Paul Roos kry hooftitel
Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste gholfspan het gister, 23 Mei, op Boschenmeer die hoof titel by Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe gewen. PRG het 11 houe…
Wear Art – Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear Art opwindend
Wear Art. Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear art vertoning het vir groot opwinding gesorg. Hierdie uitstalling van die werk van Outeniqua se jong ontwerpers kon die afgelope twee jaar nie…
Autumn Show Jumping – Hoërskool Outeniqua leerders skitter
Autumn Show Jumping. Pippa Squair, Eldine Grobler en Linke Steyn van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope naweek uitstekend gevaar by die George Riding Club tydens die Autumn Show…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Maya van Eck
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Maya van Eck. Maya is die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…
Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte
Netbal – Hoërskool Outeniqua se netbal spanne het op 19 Mei aan die Top Skole Toernooi deelgeneem. Hulle spog met al die netbal spanne wat deurgedring het na die Wes…
SANESA Challenge – Sean Herron galloping to horse riding success
SANESA Challenge. Sean Herron, a grade 11 learner from Curro Somerset West is galloping his way to horse riding success. He qualified himself, and his school, for the regional final…
Bergfiets – Hoërskool Outeniqua neem deel aan skole liga
Bergfiets – Hoërskool Outeniqua van George het Saterdag deelgeneem aan die skole liga. Die bergfietsspan van die Kwaggas het aan die eerste been van die bergfiets skole liga in Knysna…
SPAR Schoolgirls Hockey Challenge – Outeniqua wen Suid-Kaap
SPAR Schoolgirls Hockey Challenge. Hoërskool Outeniqua in George se 1ste dogters hokkiespan het die Suid-Kaap afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge gewen! Die span speel later in die jaar…
Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi – Ian de Jager opgeneem in span
Senior SA Muurbal Plattelandtoernooi. Drie Kwaggas het Hoërskool Outeniqua se naam die afgelope naweek hoog gehou op die muurbalbaan. Ian de Jager, Áine Ferreira en Tiané Goosen, asook hul afrigter,…
Eden Mini Tennistoernooie – Hoërskool Outeniqua oorheers
Eden Mini Tennistoernooie. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het die afgelope naweek die Eden Mini Tennistoernooie oorheers. Drikus De Jager het die mans enkels afdeling gewen. Hy gaan voort om…
SWD Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale presteer
SWD Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se Bulle het baie goed presteer tydens die SWD Krieket Super liga. Die volgende toekennings is deur Oakdale se spelers by die SWD-prysuitdeling…
Hockey Captains – Schools That Rock chat to Carl Bekker
Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Carl Bekker. Carl is the hockey captain of Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey team. Today he scores…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Jesus is taken to heaven/ Jesus se hemelvaart.
Choral Celebration Network Foundation – Hoërskool Durbanville tree op
Choral Celebration Network Foundation. Hoërskool Durbanville Koor het Saterdagaand in die Kaapstad Stadsaal by die Choral Celebration Network Foundation opgetree. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en die eerste keer wat…
Bergfiets wedren – Hoërskool Strand by eerste wedren 2022
Bergfiets wedren. Drie leerders van Hoërskool Strand het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in Somerset-Wes deelgeneem. Die fietsryers neem deel om ‘n 2,7 km baan…
ATKV Redenaars – Kwaggas na Suid-Ooskaap semi-finaal
ATKV Redenaars. Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Die deelnemers is Caro…
SWD Rugby – Hoërskool Outeniqua rugbyspelers in spanne opgeneem
SWD Rugby. Ses-en-dertig rugbyspelers van Hoërskool Outeniqua in George is in die onderskeie SWD Rugby spanne opgeneem. Outeniqua se spelers oorheers die Cravenweek span. Die spelers van OHS vul veertien…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Johandre Hoon
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Johandre Hoon. Johandre is die kaptein van Hoërskool Punt in Mosselbaai, se 1ste seuns hokkiespan. Hy…
Southern Cape School Cycling – XCO#1, Oakhill, Oakdale Presteer
Southern Cape School Cycling. Met die onlangse Southern Cape School Cycling XCO#1, Oakhill – Knysna fietswedren het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het die volgende uitslae behaal: Jeug mans: Lian…
Landboubestuurspraktyke – Hoër Landbouskool Boland seuns beloon
Landboubestuurspraktyke. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se Graad 11 Landboubestuurspraktyke-seuns het hul sertifikate ontvang vir die suksesvolle voltooiing van BKB se Vleisbeeskurses wat jaarliks aangebied word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
SWD Rugby – Hoërskool Punt in SWD Akademie en Grant Khomo
SWD Rugby. MJ de Lange (Gr. 12) van Hoërskool Punt Mosselbaai, is gekies vir die SWD o.18 Akademie Rugby span wat tydens die Junie vakansie aan die Akademie Rugby Week…
Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium
Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Anika Otto
Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Anika Otto. Anika is die kaptein van Hoërskool Punt in Mosselbaai, se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…
Cape Town Mini Tennis – Emma Pheiffer wins tournament
Cape Town Mini Tennis. Emma Pheiffer, Grade 10 learner from Curro Durbanville High School, achieved stellar results in her recent Cape Town Mini Tennis match. She played in the Cape…
Eden Mini 4 Tennis – Point High School participated
Eden Mini 4 Tennis. During the weekend of 13 to 15 May, Point High School, Mossel Bay, tennis players participated in the Eden Mini 4 tennis matches in George. Jaen…
Alice: The Musical – Curro Durbanville musical a huge success
Alice: The Musical. Last week Curro Durbanville High School was proud to present the first large-scale original production, Alice – The Musical, on their new campus. Almost 350 learners were…
Koor – Paul Roos Gimnasium se goue stemme
Koor – Paul Roos Gimnasium se koor het ‘n goue toekening (>80%) by die Streeksrondte van die ATKV Applous kompetisie ontvang. Die koor bestaan uit ‘n 100 seuns-koorlede en is…
Amanda Coetzer tennis tournament – Paarl Girls 3rd place
Amanda Coetzer tennis tournament. Paarl Girls’ High School is very proud of their tennis players on their third place at the Amanda Coetzer tennis tournament in Bloemfontein. The school is…









