)
All Ages Netbal – Hoërskool Durbanville leerders presteer

All Ages Netbal. Isabella Agenbach van Hoërskool Durbanville het die Wes-Kaap Cedars by die All Ages Netbal in Boksburg verteenwoordig. Haar doelwerk het verseker dat haar span met die goue…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.…

Youth Month – Curro celebrating 17-year-old published author

Youth Month. A Grade 12 learner from Curro Century City in Cape Town is still basking in the glory of becoming a published author after publishing his first book at…

Tennis – Gareth Igesund Curro Durbanville represented SA in Egypt

Tennis. Gareth Igesund, U16 tennis player from Curro Durbanville recently represented South Africa in Egypt. Gareth played extremely well and won all of his matches! He won his singles against…

Admaths: Bennie Turner van Augsburg Landbougimnasium skitter

Admaths: Benjamin Turner, Graad 7, van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het vir die tweede keer hierdie jaar onder die Top 11 presteerders van AdMaths in die land, geëindig. Die Top…

WP Hockey Players – Curro Durbanville boast with 16 players

WP Hockey Players. This year Curro Durbanville boast with a total of 16 WP-hockey players! Curro would like to congratulate each player for being chosen to play in the provincial…

Leer kinders oor geldsake – Hoe leer ek my kind van geld?

Leer kinders oor geldsake. Hoe leer ek my kind van geld? Dis ‘n vraag wat ek baie hoor. Van ouers, oupas en oumas. Dis moeilik om klinkklare antwoorde te bied…

New Leadership appointment Curro -Curro Durbanville High School

New Leadership appointment Curro. Curro Holdings is delighted to announce the appointment of Jaco Olivier as the new head of Curro Durbanville High School. The appointment is effective 1 July…

SWD Grant Khomospan – Hoër Landbouskool Oakdale leerders kapteine

SWD Grant Khomospan. Twee van Hoër Landbouskool se Bulle is as die kapteine van die SWD Grant Khomo-span aangewys. Siegfried Stander is die kaptein en Kurt Coetzee is die onderkaptein…

Fencing – Ewan Kruger win gold at Youth National Championships

Fencing. Ewan Kruger is a learner from Curro Durbanville High School. He competed in the 2022 Youth National Championships. It was held in Polokwane between 25 and 26 June. Ewan…

Mnr en Mej Augsburg – Augsburg se Prinse en Prinsesse

Mnr en Mej Augsburg. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het ook uitgevind dat tyd vir niemand wag nie. Knopknie-rugbyspelertjies word prinse en haasbek-dogtertjies word prinsesse. Donderdagaand het tyd wel stilgestaan vir ‘n…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Reuben Homann

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Reuben Homann. Reuben is die kaptein van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste seuns hokkiespan. Hy…

Tennis – Ruben Joubert, Hoër Landbouskool Boland na Engeland

Tennis. Hoër Landbouskool Boland se SA-Tennis speler, Ruben (Rafa) Joubert, het gister sy kleure ontvang. Hy gaan op ‘n nege-dag tennis toer na Engeland waar hy onder andere op gras-…

49er Olympic class – Oliver Holden is the crew on a 29er dinghy

49er Olympic class. Oliver Holden, learner from Point High School in Mossel bay, is the crew on a 29er dinghy the high-performance youth pathway boat to the 49er Olympic class.…

WP Skole Rugby – Paul Roos Gimnasium spelers in spanne opgeneem

WP Skole Rugby. Twee-en-twintig Paul Roosers is opgeneem in die verskeie WP-Skole Rugby spanne. WP o18 Craven Week Luke Graham Wilbur Loubser WP o18 Craven Week XV Herman Lourens –…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Tanya Smit

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Tanya Smit. Tanya is die kaptein van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…

Rugby – Hoërskool Robertson spelers opgeneem in Bolandspanne

Rugby – Hoërskool Robertson is baie trots op die volgende spelers wat in die onderskeie o/18 Bolandrugbyspanne opgeneem is. Die volgende spelers is vir die Cravenweekspan gekies: Bernardo Diedericks (13),…

WP Schools Rugby – Paarl Boys’ High boys in different teams

WP Schools Rugby. Paarl Boys High is proud to announce that eighteen of there boys have been included in the different WP schools rugby 2022 teams. WP U18 Craven Week…

Boland Rugby – Augsburg Landbougimnasium spelers in spanne

Boland Rugby. Vier rugbyspelers van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, Jean Swart, Yudin Marcus, Grachiël Jonkers en Evan Nel is amptelik opgeneem is in die onderskeie o/18-Bolandspanne: Jean Swart is opgeneem…

Wêreld Biathle Kampioenskappe – Paul Roos atlete oppad na Portugal

Wêreld Biathle Kampioenskappe. Twee Paul Roos-atlete, Mattijs Machtelinckx en Peter Boyes  asook hul afrigter kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Biathlespan wat aan die  Wêreld Biathle Kampioenskappe vanaf 25 tot 31 Oktober in…

Talent Africa Competition – Curro Durbanville learner dances into team

Talent Africa Competition. Alexa Collen, a Grade 8 learner in Curro Durbanville High School, competed at the Talent Africa Competition on Saturday, 18 June. It is at this competition that…

Boland Hokkie – Hoërskool Strand spelers gekies vir Nasionale toernooie

Boland Hokkie. Vyf hokkiespelers van Hoërskool Strand, Lecé van Wyk, Ethan Leonard, Marais Westraat, Ayandiswa Nyenzane en Malik Lewis is gekies om Boland by die Nasionale toernooie te verteenwoordig. Lecé…

Junior Springbokspan – Oakdale oud-leerders haal O.20 span

Junior Springbokspan. Drie oud-bulle van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, is onlangs in die Junior Springbokspan ingesluit. Paul de Villiers (hoofseun van 2021), Neil le Roux (2021) asook Corné Rahl…

Oppie Tong Af – Curro Durbanville learners at finals

Oppie Tong Af. Three learners from Curro Durbanville, Madison Alexander (gr.8), Méca Ladielis (gr.10) and Leah Tshotswane (gr.10) have made it through to the National finals of the Oppie tong…

Cadence Equestrian – Curro Durbanville learner wins at Jumping Show

Cadence Equestrian. Ciara-Lee Johannes, a Curro Durbanville High School learner, Ciara-Lee Johannes on 11 June. She competed in the 50cm and 60cm jumping and came first in the 50cm. More schools…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Wihan Vorster

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Wihan Vorster. Wihan is die kaptein van Hoërskool Durbanville in Kaapstad se 1ste rugbyspan. Hy druk…

Skopboks – Alex Hon van Hoërskool Strand SA Kampioen

Skopboks. Alex Hon, leerder van Hoërskool Strand, het gedurende Mei aan die Suid-Afrikaanse Junior Skopbokskampioenskap in Mosselbaai deelgeneem. Alex het pragtig presteer en die titel as Suid- Afrikaanse Kampioen vir…

KeNako Skole Gholftoernooi – Hoërskool Strand leerders presteer

KeNako Skole Gholftoernooi. Hoërskool Strand gholfspelers het gedurende Mei aan die KeNako Skole Gholftoernooi deelgeneem. Hulle het gholf op uitstekende bane soos Kingswood, Oubaai en Mosselbaai gespeel. Die seuns het…

Thought for the week/ Gedagte vir die week

Thought for the week. God’s Spirit and Our Own Desires/ Die Gees van God en ons sondige natuur.

Gothia Cup in Sweden – Curro learner scores place on world stage

Gothia Cup in Sweden. Omphiwe Coko is a grade 8 learner from Curro’s Meridian Pinehurst School in Durbanville, Cape Town. She has been selected to play football on the world…

Wes-Kaap Hip Hop – Hoërskool Durbanville dansers presteer

Wes-Kaap Hip Hop. Twee van Hoërskool Durbanville se leerders, Mia Marais en Zahn Voges is albei lede van Splice Dance Studio. Hulle het onderskeidelik saam met ‘n dansmaat in die…

Junior Boerbokkursus – Augsburg Landbougimnasium grootste kursus

Junior Boerbokkursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei ‘n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Hierdie was een van die…

Boland Junior Squash – Paarl Girls’ High learners at 2022 IP Tournaments

Boland Junior Squash. Three learners from Paarl Girls’ High, Cailyn Nieuwoudt, Rebecca Vos and Emma Kaufman have been selected to represent Boland Junior Squash at the 2022 Inter Provincial Tournaments:…

Global Youth Science/Technology – Jaco Jacobs verteenwoordig SA

Global Youth Science/Technology. Jaco Jacobs van Hoërskool Outeniqua in George is gekies om Suid Afrika virtueel te verteenwoordig by die “2022 Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) Science Fair”…

German Olympiad – Nicolas Smit won Deutschlehrerverband 

German Olympiad. Paul Roos Gymnasium learner, Nicolas Smit, won the grade 10 Deutschlehrerverband  (DLV) German Olympiad last year. He will be going to Germany in July.  The National German Olympiad…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Helgard Bruwer

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Helgard Bruwer. Helgard is die kaptein van die Hoërskool Robertson se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag…

Curro Holdings – New head appointed at trailblazing Delft School

Curro Holdings. Curro Holdings, the South African JSE-listed independent education provider is delighted to announce the appointment of Mr. Ruan Beukes as the new head of school for Curro Delft,…

CTHS Netbalspanne – Hoërskool Durbanville het 30 spelers

CTHS Netbalspanne. ‘n Verdere drie netbal spelers, Eloise Fourie, Ansja van Niekerk en Caro van Rensburg, is opgetrek na WP. Saam met hierdie 3 spelers, bestaan die WP & Wes-Kaap…

Wes-Kaap Topskole Netbal – Hoërskool Durbanville presteer

Wes-Kaap Topskole Netbal. Al vyf netbalspanne van Hoërskool Durbanville het in die finale van die Wes-Kaap Topskole Netbal deelgeneem. Durbanville is die enigste skool wat in al die ouderdomsgroepe verteenwoordigend…

Wes-Kaapse Boerbokklub – Augsburg junior boerbokkursus

Wes-Kaapse Boerbokklub. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei `n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Dit was een van die…

Augsburg Landbougimnasium – Hoe word jy ‘n Augsie?

Augsburg Landbougimnasium. Ken jy Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam? Wil jy graag weet hoe om ‘n Augsie te word? Lees die volgende 10-punt resep! Bestanddele: Klim Karookop uit Swem in die…

Meiringspoort MTB XCM – Hoër Landbouskool Oakdale presteer

Meiringspoort MTB XCM. Fietsryers van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, het aan die Meiringspoort MTB XCM #3 (De Rust) deelgeneem. Oakdale se ryers het as volg presteer: 19,5km: Jaco de Wet…

Wintersport – Hoërskool Robertson vs Hoërskool Hermanus

Wintersport. Hoërskool Robertson het op 21 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Hermanus. Wintersport wat gespeel is, is rugby, netbal en hokkie. Die skole het ook skaak aangebied waar die Robbies…

Point Hockey – Learners from Point High School selected for Eden Hockey

Point Hockey – Point High School u.16 and u.18 hockey players selected for Eden Hockey. The squads will be playing soon to determine the final teams. The u.18 girls: The…

Filmit Shop Talk – Sessions kicked off with much excitement and enthusiasm

Filmit Shop Talk. Paul Roos Gymnasium hosted the first Filmit Shop Talk Sessions on Saturday, 28 May. Although Filmit Festival’s Shop Talk Sessions are hosted for the 2022 finalists of…

Kaapjag – Hoërskool Robertson leerder presteer

Kaapjag – Ivan Matthyser van Hoërskool Robertson het deelgeneem aan die Kaapjag. Die jaarlikse Kaapjag Intertak Spanskietkompetisie het die afgelope naweek te Velddrif plaasgevind. Spanne van ses verskillende takke van…

PRG Hokkie – Paul Roos Gimnasium vs Hoërskool Parel Vallei

PRG Hokkie. PRG hokkie het die afgelope naweek, 27 tot 28 Mei, meegeding teen Hoërskool Parel Vallei se hokkiespanne. Die PRG se Hokkie uitslae was as volg: 19A 7-0 19B…