)

Wes-Kaap Topskole Netbal – Hoërskool Durbanville presteer

Wes-Kaap Topskole Netbal. Al vyf netbalspanne van Hoërskool Durbanville het in die finale van die Wes-Kaap Topskole Netbal deelgeneem.

Durbanville is die enigste skool wat in al die ouderdomsgroepe verteenwoordigend was en Durbies is ook die enigste skool wat Top-4 in al die ouderdomsgroepe eindig.

Die o14A Netbalspan het die eerste plek behaal en Durbanville se o17A span het ook gekwalifiseer vir die SA Topskole in Gauteng.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal