Cape Town International Hockey – Curro Durbanville excels
Cape Town International Hockey. The first girls’ and boys’ hockey teams of Curro Durbanville High School were fortunate to be a part of the 2022 Cape Town International Hockey Tournament…
Schools Cycling South Africa – Curro Durbanville cyclists excel
Schools Cycling South Africa. Three of Curro Durbanville Primary School’s cyclists achieved fantastic results in the recent Schools Cycling South Africa race. Sprogs (Boys Category): Tristan McGiven: 1st place Konrad…
Sportnaweek – Paul Roos skop wintersport program op hoë noot af
Sportnaweek. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die derde kwartaal se wintersportprogram op ‘n hoë noot afgeskop. Die afgelope naweek het Paul Roos op tuisgrond teen Wynberg Boys’ High School tydens…
Top Schools Chess Tournament – Curro Durbanville learners excel
Top Schools Chess Tournament. Learners from Curro Durbanville participated in the Metro North Top Schools Chess Tournament on 23 July. Curro Durbanville chess team won first place in the under…
Tetrathlon – PRG kampioen in skerm, swem, pistoolskiet en hardloop
Tetrathlon. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het geskitter tydens die 2022 Suid-Afrikaanse Nasionale moderne vyfkamp en vierkamp (Tetrathlon) Kampioenskappe asook die 2022 SA Nasionale Laserpistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe wat vanaf 24 tot 26…
Rising Star Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium slaan ‘n kishou
Rising Star Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se tennisspelers was die afgelope naweek in aksie by Tennis Suid-Afrika se BNP Paribas se Rising Star Tennistoernooi. PRG se o/16A en o/16B-spanne…
Senior Afrikaanse Olimpiade – Paul Roos Gimnasium presteer
Senior Afrikaanse Olimpiade. Vanjaar het veertig Paul Roos-leerders vir die Senior Afrikaanse Olimpiade Huistaal en Eerste Addisionele Taal Olimpiade, wat op 20 Mei plaasgevind het, ingeskryf. Die volgende prestasies is…
Toppresteerders in elke Graad – Hoërskool Langenhoven
Toppresteerders in elke Graad. Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul akademiese toppresteerders in elke graad bekend gemaak. Die uitslae is die resultaat na die aflegging van verlede kwartaal se toetsreeks.…
Inwydingsdag van Hoërskool Outeniqua – die dag wat die skool ingewy is
Inwydingsdag van Hoërskool Outeniqua. Verlede week is die Inwydingsdag van Hoërskool Outeniqua in George gevier. Vandag vier die skool ook die dag wat die skool ingewy is met hierdie video.…
First XV Rugby – Camps Bay High School vs Fairmont High School
First XV Rugby. On Saturday, 23 July, Camps Bay High School’s First XV Rugby Boys took on the Fairmont First XV. It was a tough match but the boys held…
WP Netball – Lisolethu Jacobs of Edgemead High School in U.18 team
WP Netball. Lisolethu Jacobs of Edgemead High School in Cape Town, represented the U.18 WP Netball team at the inter district netball tournament. The tournament was held in Wellington during the…
African Dream – Edgemead High School presents mini musical
African Dream. Edgemead High School, Cape Town, presents a mini musical production, My African Dream, written by the school’s very own Mr Raphael Williams. The musical is a journey of…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord appears to Soloman again/ Die Here se antwoord aan Salomo.
Hockey Rugby Netball – Point High School vs Despatch High School
Hockey Rugby Netball. Hoërskool Punt, Mosselbaai het ‘n sportdag aangebied vs Hoërskool Despatch. Die sportsoorte waarin meegeding is, is Hokkie, Rugby en netbal. Die uitslae wat behaal is, is as…
Netbal – Hoërskool Durbanville vs Hoërskool Bellville
Netbal. Hoërskool Durbanville se netbal spanne het teen Hoërskool Belville se netbal spanne meegeding. Die oggend het ongelukkig uitgereën, maar die spanne sal gedurende die komende week inhaal op die…
Huis Nico Malan Swartvlag – Vlag oorhandig aan eerste rugbyspan
Huis Nico Malan Swartvlag. Hoër Landbouskool Boland het vanoggend Huis Nico Malan se Swartvlag vir die eerste keer aan die 1ste rugbyspan oorhandig. Hiermee is daar vandag ‘n nuwe tradisie…
Soccer – William Cumpsty take part in trials later this year in Madrid, Spain
Soccer. William Cumpsty, learner from Paarl Boys’ High School, is currently a member of Paarl Rock Academy in Paarl. He has been selected to take part in trials later this…
Karate South Africa – Kyle Corbellari awarded his official Protea Colours
Karate South Africa. Protea Colours was awarded to Kyle Corbellari. Kyle is a Grade 9A learner at Paarl Boys’ High School. The Premier Evening Gala was hosted by Karate South…
SA Skole Rugby – Hoërskool Outeniqua trots op hul spelers
SA skole Rugby. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op hul vyf SA Skole Rugby spelers. Hierdie vyf is aangekondig na afloop van die onlangse Cravenweek in Kaapstad! Hierdie prestasie…
ATKV-Redenaars – Hoërskool Punt leerders na Nasionale Finaal
ATKV-Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai het presteer in ATKV-Redenaars. Rossouw Gericke, Graad 8, en Mariné Botha, Graad 11 dring deur na die nasionale finale rondte ATKV-Redenaars. Die…
Unisa Teorie Eksamens – Hoërskool Outeniqua leerders skitter
Unisa Teorie eksamens. Vier musiekleerders van Hoërskool Outeniqua in George, het skitterend presteer in die Unisa Teorie eksamens. Madri Strydom, Kristin Swart, Megan de Wet, Nicklen Gelderbloem, het die Unisa…
Toutrek – Hoërskool Strand se teenspoed omgesit in medaljes
Toutrek. Nege van Hoërskool Strand se Arend-toutrekkers het op Donderdag, 23 Junie, saam met die senior toutrek lede van die Helderberg-klub na Pretoria vertrek. Hulle het aan die Suid-Afrikaanse Klub…
WP Damesrugby – Auschka Ekron van Hoërskool Strand in O.19 span
WP Damesrugby. Auschka Ekron is ‘n leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap. Sy het gedurende die afgelope vakansie vir die WP damesrugby O.19 span aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem.…
Varswaterhengel – Leerder van Hoërskool Strand ywerige hengelaar
Varswaterhengel – Cherilies Grobler van Hoërskool Strand is ‘n ywerige hengelaar. Sy is opgeneem in die o/19 damesspan vir WP. Sy gaan vanaf 10-14 Desember 2022 aan die Suid-Afrikaanse Varswater…
Swem – Faffa Bester van HJS neem deel aan kortbad-kampioenskappe
Swem – Faffa Bester van Hoër Jongenskool Paarl het op 15-17 Julie deelgeneem aan die Wes-Kaap se kortbad-kampioenskappe. Faffa het aan verskeie swem items deelgeneem en ses medaljes verwerf. Faffa ontvang…
Netbal – Hoërskool Stellenberg leerders gekies vir Top 35
Netbal. Twee van Hoërskool Stellenberg se leerders, Olivia Dreyer en Karu van der Vyver is gekies vir die Top 35 o/18 netbal spelers in Suid-Afrika. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.stellenberg.org.za/ Foto…
Interschools – Paul Roos Gymnasium vs Grey College
Interschools. After two years of Covid restrictions, the young sportsmen from Paul Roos Gymnasium and Grey College Secondary (Bloemfontein) are very excited to compete at the Interschools against each other.…
Netbal – Nicola Verryne van Hoërskool Outeniqua in top 35 spelers
Netbal. Nicola Verryne is ‘n leerder van Hoërskool Outeniqua in George. Sy het gedurende die vakansie aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem. Nicola is, na afloop van die kampioenskappe, aangewys…
Junior Nasionale netbal kampioenskappe – Hoërskool Punt
Junior Nasionale netbal kampioenskappe. Sewe dogters van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 15 Julie aan die SA Telkom Junior Nasionale Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is in Witbank…
World of Dance – Hoërskool Durbanville leerders skitter
World of Dance. Kylie van der Bergh en Leoné Steyn is leerders van Hoërskool Durbanvillle – Hip Hop Crew Dance. Hulle het die afgelope naweek by die World of Dance…
Kaapse Wynland Netbal – Hoër Meisieskool Paarl O.17 spelers wen goud
Kaapse Wynland Netbal. Die o.17 Kaapse Wynland netbal span het goud gewen by die Weskaap Interdistrikstoernooi die afgelope naweek. Hannah Gildenhuys en Melisa Taylor van Hoër Meisieskool Paarl was deel…
SA Skole Netbal – Hoërskool Durbanville medalje wenners
SA Skole Netbal. Hoërskool Durbanville se netbalspelers het tydens die SA Skole Netbal baie goed in span-verband gedoen, beide op Nasionale en Provinsiale vlak. Die uitslae was as volg: Telkom…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. Hebreërs 11: 1/ Hebrews 1:11. Geloof is om te weet God is dáár/ Faith is what we don’t see.
Netbal – Carli Swart en Lize Rossouw Top 35 o.18-netbalspelers
Netbal. Netbal spelers Carli Swart en Lize Rossouw van Paarl Gimnasium is beide gekies as deel van die Top 35 o.18-netbal spelers by die Junior Telkom Netbaltoernooi. Hulle neem deel…
Oratory Competition – Presented by Strand Rotary Club and Paul Roos
Oratory Competition. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, would like to invite Afrikaans and English first, second and/or third language speakers in the Boland and Helderberg vicinity to participate in The Strand…
Junior Rugby – Hoërskool Robertson seëvier in toernooi
Junior Rugby. Hoërskool Robertson se junior rugby spanne het die O.15 en O.16 rugbytoernooi in Bredasdorp goed afgeskop. Die Robbies het hul onderskeie wedstryde teen Hoërskool Vredendal gewen om deur…
Netbal – Nicola van Heerden “SA School Sports Winter Games”
Netbal. Nicola van Heerden (o.14) netbalspeler van Hoërskool DF Malan in Bellville, was deel van die Wes-Kaap span het aan die SA School Sports Winter Games in Stellenbosch deelgeneem. Haar…
SA Schools Hockey – Hoërskool DF Malan in WP-Noord Span
SA Schools Hockey. Hoërskool DF Malan, Bellville, se hokkiedogters het aan die “South African Schools Regionals Hockey Tournament” deelgeneem. Baie geluk aan Megan Bester, Carma Naudé, Anouk de Jongh en…
Boland Hockey – Paarl Girls’ High School learners in team
Boland Hockey. Paarl Girls’ High School ladies have been included in the u/14 Boland Hockey team who played in Bloemfontein. The team played six matches. They won four and lost…
SA Skole Rugby – Camden Schoeman gekies as kaptein
SA Skole Rugby. Camden Schoeman, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is as kaptein van die SA Skole A-span gekies. Die SA Skole Rugby A-span en die SA Skole span…
SA Skole Rugby – Dewald Gerber van Hoërskool Outeniqua in A-span
Dewald Gerber wat ook ingesluit is in die SA Skole A-span. Kwaggaland is trots om 5 spelers in die SA Skole spanne te hê en ons gelukwense aan beide die…
Durban Wilson Grand Prix – Paul-Daniel Meyer presteer in tennis
Durban Wilson Grand Prix. Paul-Daniel Meyer van Paarl Gimnsium het in twee toernooie in die Mans Ope afdeling gespeel. Hy het in die Durban Wilson Grand Prix derde in enkels…
SA Skole Rugby – Hoërskool Outeniqua spog met vier spelers
SA Skole Rugby. Kwaggaland is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul Kwagga rugbyseuns ingesluit is in die SA Skole rugby spanne! Ruan Swart: SA Skolespan, JT…
SA Schools Rugby – Zach Porthen, Wynberg Boys’ High School
SA Schools Rugby. Wynberg Boys’ High School, Cape Town, 2022 Head Prefect, Zach Porthen, selected for the SA Schools U18 Team. Zach will play the SA Schools A side on…
Boland Landbouskool – Hoër Landbouskool Boland groei
Boland Landbouskool. Hoër Landbouskool Boland se leerdergetalle groei deurlopend. Die skool is baie opgewonde daaroor want dit is ‘n bewys van die gehalte onderrig wat die leerders van Boland Landbouskool…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought for the week. David’s song of thanks/ Dit is God wat oorwinning gee. Psalms 18:31-33/ Psalm 18:32-34
SA Skole Rugbyspan 2022 – Grey Kollege voor met vyf spelers
SA Skole Rugbyspan 2022. Grey Kollege van Bloemfontein loop vanjaar voor met vyf spelers in die SA Skole rugbyspan 2022. Die ander skole is as volg: Hilton College, KZN het…
SA Short Course Kampioenskap – Milan Orchard neem deel
SA Short Course Kampioenskap. Milan Orchard van Hoërskool Durbanville het onlangs deelgeneem aan tien items, waarvan sy agt PB’s geswem het. Milan kwalifiseer ook om aan die SA Short Course…
Netball – Curro Durbanville U14 and U16 netball clinic
Netball. Curro Durbanville under 14 and under 16 netball girls braced the cold and attended a Netball Clinic. The clinic had been run by Coach Dané Vos (an ex-Western Cape…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Dink tog aan U verbond/ A prayer for the nation in times of trouble.









