Varswaterhengel – Cherilies Grobler van Hoërskool Strand is ‘n ywerige hengelaar. Sy is opgeneem in die o/19 damesspan vir WP.
Sy gaan vanaf 10-14 Desember 2022 aan die Suid-Afrikaanse Varswater Hengelkompetisie deelneem.
Hoërskool Strand is baie trots op nog ‘n uitsonderlike prestasie van een van die Arend-familielede.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto Voorsien