Netbal. Netbal spelers Carli Swart en Lize Rossouw van Paarl Gimnasium is beide gekies as deel van die Top 35 o.18-netbal spelers by die Junior Telkom Netbaltoernooi. Hulle neem deel aan proewe vir die SA- spanne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf