Netbal. Twee van Hoërskool Stellenberg se leerders, Olivia Dreyer en Karu van der Vyver is gekies vir die Top 35 o/18 netbal spelers in Suid-Afrika.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.stellenberg.org.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








