)

Sportnaweek – Paul Roos skop wintersport program op hoë noot af

Sportnaweek. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die derde kwartaal se wintersportprogram op ‘n hoë noot afgeskop. Die afgelope naweek het Paul Roos op tuisgrond teen Wynberg Boys’ High School tydens hul sportnaweek meegeding.

Die Paul Roos-sportmanne was in top vorm en het hul teenstaanders oortuigend geklop. Volledige uistlae volg.

In totaal is negentien rugbywedstryde tydens die sportnaweek gespeel teen WBHS. 926 Punte is deur Paul Roos Gimnasium aangeteken teenoor Wynberg Boys’ High School se 100 punte. Paul Roos se eerste rugbyspan het met 32 – 17 die loef afgesteek.

Die rugby-uitslae was as volg:

Tien hokkiewedstryde is tydens die sportnaweek gespeel met 47 doele aangeteken deur PRG teenoor 4 van WBHS. Die o/14A, o/16A en o/19A-spanne van beide skole het in die Cape Town International Hockey Festival deelgeneem en sal op ‘n later stadium meeding.

Vyf sokkerwedstryde is ook tydens die sportnaweek gespeel met ‘n totaal van 6 doele elk aangeteken deur onderskeidelik PRG en WBHS.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Fotokrediet: Janco Saunders

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal