Vrystaat Mini 4 Tennis. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het die afgelope naweek aan die Vrystaat Mini 4 Tennis toernooi deelgeneem. Joma en Awert Viljoen het die eerste plek behaal in die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf