Vrystaat Biathle. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is ingesluit in die Vrystaat Biathle span. Inge Meintjes, Heili van Heerden, Janathan Matthew en Alrich Zietzman het die Vrystaat verteenwoordig.
Hierdie vier leerders het aan die Nasional Kampioenskappe in Somerset Wes deelgeneem. Hulle is ook genomineer om aan die World Champs in Portugal deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf