)

Huis Nico Malan Swartvlag – Vlag oorhandig aan eerste rugbyspan

Huis Nico Malan Swartvlag. Hoër Landbouskool Boland het vanoggend Huis Nico Malan se Swartvlag vir die eerste keer aan die 1ste rugbyspan oorhandig.

Hiermee is daar vandag ‘n nuwe tradisie gebore by Hoër Landbouskool Boland van die Paarl. Volgens die geskiedenis stuur die hys van ‘n swart vlag ‘n boodskap uit na teenstanders. Die boodskap is dat daar gereed gemaak word vir ‘n aanval.

Boland Landbou se Swartvlag sal elke Vrydagoggend gehys word wanneer die skool se spanne die volgende dag ‘n wedstryd speel. Die Swartvlag dien as waarskuwing vir die oposisie dat hul gereed moet maak vir ‘n groot aanslag van die Bolanders! Hierdie naweek speel die skool se rugbyspanne teen Rondebosch Boys’ High School.

Boland Landbou se eerstespan afrigters het die vlag ontvang en die eerstespan kaptein, Jaccus Pretorius, het die vlag gehys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal