Durban Wilson Grand Prix. Paul-Daniel Meyer van Paarl Gimnsium het in twee toernooie in die Mans Ope afdeling gespeel. Hy het in die Durban Wilson Grand Prix derde in enkels en tweede in die dubbels geëindig. Daarna het hy in KZN Growhpoint Super 8 reeks gespeel en negende in enkels en weer 2de in die dubbels geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf