)

Boland Landbouskool – Hoër Landbouskool Boland groei

Boland Landbouskool. Hoër Landbouskool Boland se leerdergetalle groei deurlopend. Die skool is baie opgewonde daaroor want dit is ‘n bewys van die gehalte onderrig wat die leerders van Boland Landbouskool ontvang.

Die skool het tans drie klasse in graad. 8 en 9. Dit spoel elke jaar oor na ‘n volgende graad. Die realiteit is dus dat Boland Landbou in 2025 in al vyf die grade (graad 8 –tot 12) drie klasse (A, B en C) gaan hê. Die verwagte leerdertal in 2025 sal op ongeveer 420 wees.

Om die skool se akademiese standaarde te handhaaf, verder uit te bou en te verbeter, is daar twee interne Departementshoofposte geskep. Me. Ronel Bernardo is die Departementshoof: Akademie (VOO-fase: Gr. 10 – 12). Mnr. Hein Jordaan is die Departementshoof: Akademie (Senior Primêre Fase: Graad 8 en 9). Beide hierdie poste word met ingang 19 Julie 2022, kwartaal 3, gevul.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal