SA Schools Hockey. Hoërskool DF Malan, Bellville, se hokkiedogters het aan die “South African Schools Regionals Hockey Tournament” deelgeneem. Baie geluk aan Megan Bester, Carma Naudé, Anouk de Jongh en Annine van Vuuren wat vir die o.16 WP-Noord-span gespeel het tydens die SA Schools Hockey toernooi. eDie span het die brons medalje verower.
Liané Conradie, Jenna Small en Catharien Eagar van DF Malan het vir die o.18 WP-Noord-span gespeel en die goue medalje verower.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.dfmalan.com/#/tuis
Foto verskaf