)

Tetrathlon – PRG kampioen in skerm, swem, pistoolskiet en hardloop

Tetrathlon. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het geskitter tydens die 2022 Suid-Afrikaanse Nasionale moderne vyfkamp en vierkamp (Tetrathlon) Kampioenskappe asook die 2022 SA Nasionale Laserpistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe wat vanaf 24 tot 26 Junie in Pretoria plaasgevind het.

Uitslae van die 2022 SA Nasionale Vierkamp (Tetrathlon) Kampioenskappe:

  • Seuns o/17 Wilan Basson ( Skerm / 200 meter swem en gekombineerde pistoolskiet x 4 keer en 800 meter hardloop x 4 keer sonder rus tussen al die disciplines). Wilan verwerf die goue medalje  as die nuwe 2022 o/17 SA-Vierkampkampioen.

Uitslae van die 2022 SA Nasionale Laserpistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe:

  • Luke Morton (o/15) 11de plek.
  • Mattijs Machtelinckx (o/17) 8ste plek en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld-kampioenskappe in September 2022 te Lisabon, Portugal.
  • Wilan Basson  (o/17) 6de plek en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld-kampioenskappe in September 2022 in Lisabon, Portugal. 
  • Peter Boyes  (o/19) silwer medalje en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld-kampioenskappe in September 2022 in Lisabon, Portugal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal