Inwydingsdag van Hoërskool Outeniqua. Verlede week is die Inwydingsdag van Hoërskool Outeniqua in George gevier. Vandag vier die skool ook die dag wat die skool ingewy is met hierdie video. Oud-Kwagga, Bordeaux Potgieter, (Matriek 2006) het hierdie pragtige video is vervaardig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za