)

Toppresteerders in elke Graad – Hoërskool Langenhoven

Toppresteerders in elke Graad. Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul akademiese toppresteerders in elke graad bekend gemaak. Die uitslae is die resultaat na die aflegging van verlede kwartaal se toetsreeks.

Die volgende leerders is Langehoven se toppresteerders:

  • Rosa Van Zyl, graad 12 behaal 95.9%)
  • Irmari Oosthuizen, graad 11 behaal 92%,
  • Inga Rall, graad 10 behaal 93.6%
  • Ansua Du Buisson, graad 9 behaal 96.1%
  • Cara Hinze, graad 8 behaal 86.9%

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal