CTHS Netbalspanne. ‘n Verdere drie netbal spelers, Eloise Fourie, Ansja van Niekerk en Caro van Rensburg, is opgetrek na WP. Saam met hierdie 3 spelers, bestaan die WP & Wes-Kaap groep nou uit dertig provinsiale spelers. Hierdie is ‘n rekord-getal spelers vir Hoërskool Durbanville!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
http://www.durbanvillehs.co.za/
Foto verskaf