)

Wes-Kaap Hip Hop – Hoërskool Durbanville dansers presteer

Wes-Kaap Hip Hop. Twee van Hoërskool Durbanville se leerders, Mia Marais en Zahn Voges is albei lede van Splice Dance Studio. Hulle het onderskeidelik saam met ‘n dansmaat in die duo afdeling kompeteer.

Mia en Zahn het die afgelope naweek deelgeneem aan die Wes-Kaap Hip Hop Kampioenskap. Mia en haar dansmaat het ‘n Brons medalje verower, 3de plek en Zahn en haar maat behaal 10de plek.

Albei duo’s verteenwoordig die Wes-Kaap by die SA Kampioenskap vanaf 24-26 Junie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal