)

Wintersport – Hoërskool Robertson vs Hoërskool Hermanus

Wintersport. Hoërskool Robertson het op 21 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Hermanus. Wintersport wat gespeel is, is rugby, netbal en hokkie. Die skole het ook skaak aangebied waar die Robbies geseëvier het met 4 – 3.

Die ander uitslae was as volg:

Rugby
  • 19A Robertson 43 Hermanus 7
  • 2de span Robertson 29 Hermanus 7
  • 16A Robertson 27 Hermanus31
  • 15B Robertson 3 Hermanus 32
  • 15A Robertson 12 Hermanus 33
Netbal
  • 9A speel gelykop 29 – 29
  • 19B verloor 10 – 21
  • 17A wen 17 – 13
  • 17B wen 32 – 3
  • 16A verloor 16 – 22
  • 16B wen 14 – 3
  • 15A verloor 8 – 30
  • 15B verloor 4 – 36
  • 14A verloor 3 – 26
  • 14B verloor 7 – 32
  • 14C wen 12 – 8
Hokkie

Seuns:

  • o16A verloor 0-6
  • o19B wen 2-0
  • o19A wen 3-2

Dogters:

  • o16A verloor 0-5
  • o19B wen 2-1
  • o19A verloor 0-2

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal