• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Thu, Jul 7, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Western Cape Western Cape Schools Knysna

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Tanya Smit

Tanya Smit

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Jun 23, 2022
in Knysna, Latest News, Western Cape, Western Cape Schools, Western Cape Sports
38
0
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Tanya Smit

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Tanya Smit

8
SHARES
548
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Tanya Smit. Tanya is die kaptein van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken vandag die vier-en-dertigste doel aan in ons reeks oor Hokkie Kapteins van hoërskole in Suid-Afrika.

“Ek het in graad 4 begin hokkie speel. Ek was toe tien jaar oud. My pa het van kleins af al aan my en my sussie gekarring om hokkie te speel, maar ons het altyd gesê dis ‘n ‘seuntjie-sport’. Karla, my tweeling sussie, het toe uiteindelik besluit om dit uit te probeer. Ek het eers die kat uit die boom gekyk, maar na ‘n jaar het ek gesien hoe baie sy dit geniet en ek het toe besluit om ook te begin. Die gogga het dadelik gebyt. Ek hou van hokkie omdat dit ‘n spansport is en omdat dit taktiek vereis.

READ ALSO

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

Gunsteling hokkiespeler

My gunsteling professionele hokkie speler is Eva de Goede van Nederland. Ek bewonder haar vermoë om haar span op die baan te lei en dat sy al vier Olimpiese spele medaljes verower het.

ADVERTISEMENT

Tans speel ek ‘center-back’. Ek het begin op ‘sweeper’ en toe daarna nog net ‘center-back’ gespeel.

Ek was die eerste keer as gesamentlike kaptein verkies in graad 7. Dit was saam met Anika Otto, wat tans Hoërskool Punt van Mosselbaai se hokkie kaptein is. Ek glo die kaptein se grootste taak is om op en van die veld dieselfde eienskappe te handhaaf. Dit is om te lei deur ‘n voorbeeld en kalm te bly onder druk.

Ons span oefen drie keer per week. Ons afrigter glo sterk daaraan om voluit te oefen en dan een dag te rus. Ek het nie ‘n uitgewerkte oefenprogram vir myself nie, maar ek doen elke middag landloop. Ek glo dis ‘n manier om fiks te bly en dit is goed om ‘n mens se kop ‘n bietjie skoon te kry. Ons landloop Meneer is baie passievol en hy maak hardloop lekker!

Kwaliteite

Die kwaliteite waaroor ‘n hokkie speler moet beskik is om kalm te bly onder druk. Jy moet nooit opgee nie – nie as jy voorloop nie, en ook nie as jy agter is nie.

My sleutel tot sukses, as hokkie kaptein, op die hokkieveld, is dat ek my swak punte ken en probeer om om dit te verwerk. Ek is nie die vinnigste speler op die veld nie, maar ek kan die spel goed lees en interpreteer.

Wat my elke keer, wanneer ek op die hokkieveld stap inspireer, is dat ek dankbaar is vir ‘n gesonde liggaam en ek eer die Here daarvoor. Hy het ons hele span geseën met talente. Al wat ons kan doen, is om dit voluit uit te leef tot Eer van Sy naam. My motivering is om Sy lig op die baan uit te straal.

My lekkerste wedstryd in my loopbaan tot nou, was toe ons in 2021 teen Hoërskool Outeniqua van George gespeel het op ons nuut-geboude astro. Ons het hulle daardie dag met 1-0 geklop. Ons was so dankbaar om weer te kon speel na die inperkings en toe kon ons dit nog op so ‘n hoogtepunt ook begin.

Slegste wedstryd

My slegste wedstryd? Ek het my gedagtes só ingestel om nooit ‘n slegte wedstryd te hê nie. Dit help nie om negatief te wees nie. Ek gee altyd my beste, al doen ek nie altyd my beste nie. En ek het geleer dat dit goed genoeg is. Dit help nie om na perfeksie te streef nie, want dit gaan jou teleurstel. Ek streef eerder daarna om met ‘n gees van uitnemendheid te speel en daarom hoef ek nooit ‘n slegte wedstryd te hê nie. Die lewe is te kort om negatief te wees.

As hokkie kaptein hanteer ek druk tydens wedstryde deur diep asem te haal en die Here te dank vir die wonderlike geleentheid om te kan speel. Deur bewus te word van Sy teenwoordigheid rondom my, raak ek rustig en ervaar Sy bonatuurlike vrede.

Om my span te motiveer, bid ek voor elke wedstryd dat ons sal onthou om Sy Lig op die baan uit te straal en dat dit ons hoofdoelwit sal wees. Sukses is nie om altyd te wen nie, maar om jou beste te gee vir ons Hemelse Vader.

Top 5 prioriteite

My huidige top 5 prioriteite in die lewe, is my Geestelike lewe, akademie, oefen, eet en slaap.

My raad aan beginners in hokkie is om net die bal te vat en te gaan speel saam met jou maats, veral saam met mense wat beter is as jy. Deur jouself te omring met mense wat beter as jy is, lig hulle jou op sonder dat jy dit weet. Moet nooit opgee nie. “Practice makes perfect”.

Ek kyk nie eintlik hokkie op TV nie want ek sukkel om tyd te kry, alhoewel ek graag sou wou.

My korttermyn doelwit is dat ek graag na die Universiteit van Stellenbosch wil gaan en BRek studeer.

Verantwoordelikhede

Ek hanteer my verantwoordelikhede by hokkie saam met my sosiale en akademiese verantwoordelikhede deur behoorlike beplanning. Matriek is besig, maar dit is lekker om besig te wees. Dit is ‘n voorreg om aan alles te kan deelneem en dit is die laaste tyd van my lewe wat ek so gebalanseerd sal kan wees in alle aspekte van my lewe. Daarom gaan ek voluit vir alles wat ek aanpak.

Ja, ek sal graag vir my universiteit se koshuis wil hokkie speel, maar net vir sosiaal en om fiks te bly.

My grootste enkele hoogtepunt die afgelope vyf jaar, is definitief ons skool se VCSV (Kruispadkamp) in 2018 toe ek graad 8 was. Ek het vir die eerste keer regtig verstaan wat dit beteken om ‘n verhouding met die Here te hê. Ek is toe op 17 November 2019 gedoop.

Ander belangstellings

Ja, ek het ander belangstellings buiten hokkie. Ek is mal daaroor om langafstande te hardloop of om staproetes in die berge te doen. Ek is ook mal oor smaaklike kos en om na ‘n sonsopkoms te kyk.

Daar is ‘n hokkiespeler na wie ek opkyk, Helette. Sy was die eerstespan se hokkie kaptein toe ek in graad 8 was. Dit was die eerste keer wat ek vir die eerste span uitgehelp het. Sy het die vermoë gehad om altyd positief te bly en opbouend te wees. Sy was nooit afbrekend nie en ek streef daarna om ook so te wees.

Wat my die meeste opgewonde in die lewe maak, is om die vrugte van harde werk te pluk.

Die professionele hokkiespeler met wie ek graag wil koffie drink, is Eva de Goede.

Ek sal myself in een woord beskryf as taak-georienteerd.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovengim.co.za

Foto’s verskaf

Tags: HockeySchoolsschools that rockSports

Related Posts

Arende Rugby - Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
Freestate

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Jul 6, 2022
SA Indoor Cricket - Jandré Fourie selected to represent South Africa
Kwazulu Natal

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

Jul 6, 2022
Curro Cup Soccer Tournament - Huge sports stars attracted
Gauteng

Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted

Jul 6, 2022
Luiperds Platteland Rugby - Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span
Latest News

Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Jul 5, 2022
Miss Teen World 2022 - Yulienke Jacobs skitter met tweede plek
Freestate

Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA

Jul 5, 2022
Curro Waterfall - First ever matric dance held
Gauteng

Curro Waterfall – First ever matric dance held

Jul 5, 2022
Next Post
Adolescent girls - Curro learner takes HIV advocacy to Washington DC

Adolescent girls - Curro learner takes HIV advocacy to Washington DC

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Arende Rugby - Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Jul 6, 2022
SA Indoor Cricket - Jandré Fourie selected to represent South Africa

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

Jul 6, 2022
Curro Cup Soccer Tournament - Huge sports stars attracted

Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted

Jul 6, 2022
Luiperds Platteland Rugby - Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Jul 5, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
  • SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa
  • Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted
  • Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span
  • Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.