)

Boland Rugbyspanne – Hoërskool Robertson leerders in spanne opgeneem

Boland Rugbyspanne. Dit is met groot opgewondenheid en trots dat Hoërskool Robertson gister verneem het dat vier lede van die skool se eerste rugbyspan spelers, Ishan Timmie, Petri Van Dyk, Helgard Bruwer en Bernardo Diedericks, in die Boland Rugbyspanne van hul onderskeie ouderdomsgroepe opgeneem is.

Die manne het verlede week aan die onderskeie rondtes proewe in Wellington deelgeneem en het gister die goeie nuus ontvang dat hulle gekies is om vir Boland Rugbyspanne uit te draf. Mnr. Warnich van Hoërskool Robertson is ook as voorspeler-afrigter van die Boland Akademie-span aangewys.

Hierdie spanne gaan deelneem aan die kustoernooi in Oudtshoorn oor die langnaweek in Junie. Na afloop van hierdie toernooi sal die finale Cravenweek- en Akademiespanne bekend gemaak word.

Mnr. Warnich

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal