Wes-Kaap Skole skaaktoernooi. Drie skaakspelers van Hoërskool Robertson het vanaf 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skoletoernooi in Mosselbaai deelgeneem.
Hanno Bothma, Riëtte van Tonder en Juané Buis het die volgende prestasies behaal:
- Hanno Bothma wen 3 wedstryde en speel een gelykop in die o.18-seunskategorie.
- Riëtte van Tonder wen 3 wedstryde in die o.18-dogterskategorie.
- Juané Buis wen 4 wedstryde in die o.15-dogterskategorie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Foto verskaf