)
Top Five Academic Achievers – Paarl Boys’ High

Top Five Academic Achievers. Paarl Boys’ High announced their Top Five academic achievers in each Grade for September 2023 results. Grade 12 Grade 11 Grade 10 Graad 9 More school…

Skole 7’s Rugby – Hoërskool Swartland speel op Loftus

Skole 7’s Rugby. Net toe Hoërskool Swartland van Malmesbyry dink dat die rugbyseisoen die finale fluitjie geblaas het, word daar ‘n baie goeie “wildcard” na hul kant gegooi. Hoërskool Swartland…

Special Sports Awards – Camps Bay High School

Special Sports Awards. Camps Bay High School recently wrapped up their Special Sports Awards Assembly, the finale of the series of Awards Assemblies that showcased their Top Achievers in various…

CTA Invitational gala – Curro Langebaan Excels

CTA Invitational gala. Five learners of Curro Langebaan, Kyle, Olivia, Lené, Skyla and Michael competed at the CTA Invitational gala. Results: Kyle: Kyle was also awarded the trophy for the…

Wes-Kaapse Tuimelkampioenskap – Paarl Gimnasium leerder skitter

Wes-Kaapse Tuimelkampioenskap. Paarl Gimnasium leerder, Anebelle Esterhuisen, het op Vlak 9 in die afdeling vir dogters 13 – 14 jaar by die Wes-Kaapse Tuimelkampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 2de…

Paarl Gimnasium – Krieket seisoen goed begin

Paarl Gimnasium. Die o.19A krieketspan van Paarl Gimnasium het die 2023/2024-seisoen baie goed begin met twee goeie oorwinnings oor Trinity Grammar School, Australië en HTS Drostdy van Worcester. Trinity Grammar…

Hobie Cat National Champions – Camps Bay High Learner excels

Hobie Cat National Champions. Breaking news from the high seas! Gabriela Ross, Camps Bay High School Grade 9 student, and her dad, Duncan Ross, have sailed to victory and clinched…

UCT Maths Competition – Camps Bay High learner awarded gold

UCT Maths Competition. Jake Rotter, a Grade 9 superstar from Camps Bay High School, has remarkable talent in Mathematics! Jake has proudly earned the prestigious Gold Award at the UCT…

Tygerberg Eisteddfod – Curro Brackenfell won ten categories

Tygerberg Eisteddfod. In an outstanding showcase of talent and dedication, learners from Curro Brackenfell Primary have emerged triumphant at this year’s Tygerberg Eisteddfod, securing victory in  10 categories. This remarkable…

Boogskiet – Laerskool De Tyger leerder kry Nasionale kleure

Boogskiet. Laerskool De Tyger leerder, Erica Neethling, het onlangs haar WP-, sowel as Nasionale-kleure vir die onder 12 ouderdomsgroep in die “SANIFAA field indoor” klas vir boogskiet behaal. Erica het…

Junior Landbouvereniging – Hoër Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging. Twee leerders van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, D’Mario Gerber (voorsitter) en Christiaan Jansen van Vuuren (ondervoorsitter) is as die Junior Landbouvereniging voorsitters van 2024 aangewys. Hulle…

Swartland Frogfoot 7’s – Hoërskool Swartland

Swartland Frogfoot 7’s. Hoërskool Swartland se rugbymanne het die naweek aan die Swartland Frogfoot 7’s toernooi deelgeneem en het uitstekende resultate gelewer. Hoërskool Swartland O.17: Hoërskool Swartland O.17’s dring deur…

Six-A-Side Krieket – Hoërskool Swartland

Six-A-Side Krieket. Op Saterdag, 16 September, het agt krieketspanne van Malmesbury die geleentheid gekry om mekaar op die krieketveld aan te durf in Hoërskool Swartland se jaarlikse “Six-a-side”-krieket kompetisie. Die…

Uninterrupted Power Supply – Camps Bay High School

Uninterrupted Power Supply. Camps Bay High School celebrates a momentous milestone as it breaks free from the shackles of load shedding and emerges as a beacon of energy self-sufficiency and…

Move Regionals Dance Competition – Hermanus High School

Move Regionals Dance Competition. Three girls of Hermanus High School, Mila Gericke, Kaitlyn Coetzer and Mila Frates danced at the Move Regionals Dance competition this past weekend. The girls are…

Toutrek – Hoër Landbouskool Oakdale weer beste in die wêreld

Toutrek. Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, as die land se Proteaspan die 560 kg-afdeling vir in die kategorie vir Toutrek Junior Mans in Switserland…

Bloemendal Bergfietsry kampioenskap – Hoërskool Durbanville

Bloemendal Bergfietsry kampioenskap. Agt fietsryers van Hoërskool Durbanville wat die naweek aan die Bloemendal Fietsry kampioenskap deelgeneem het, het ook gekwalifiseer vir die SA Skole Fietsry Kampioenskap in Brits vanaf…

Senior Raad van leerders – Augsburg Landbougimnasium

Senior Raad van leerders. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het die matrieks van 2024, wat gekies vir die Senior Raad van leerders, aangekondig. Uit hierdie groep sal ‘n hoofmeisie en hoofseun aangewys…

Holly Smith – K2 Canoe Marathon World Champion injured by seal

Holly Smith. Camps Bay High School’s very own K2 Canoe Marathon World Champion, Holly Smith, had an unexpected and truly unusual encounter while paddling off Miller’s Point yesterday. A seal,…

English FAL Olimpiad – Hoërskool Strand Leerder 8ste in SA

English FAL Olimpiad. Robyn van der Riet is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand. Sy het na afloop van die English FAL Olimpiad agtste in Suid-Afrika geëindig. Die prestasie…

Acro Gimnastiek – Hoërskool Piketberg leerders in span

Acro Gimnastiek. Agt gimnaste van Hoërskool Piketberg is opgeneem in die Wes-Kaapspan wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe in Gauteng gaan deelneem. Uitstekende prestasies is behaal: Meer…

Fast 5 Hokkie – Hoërskool Swartland by Marius Schoeman toernooi

Fast 5 Hokkie. Hoërskool Swartland se Fast 5 hokkie O.15 en O.17 seuns en dogters hokkiespanne het die naweek in die Paarl deelgeneem aim die Marius Schoeman toernooi. Die spanne…

Skole Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland

Skole Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland se o.15 en o.17 Skole sewes rugby spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Marius Schoeman Sewestoernooi by Paarl Gimnasium. O.15 uitslae: Groepwedstryde:…

Formula 1600 Championship – Curro Durbanville at Killarney

Formula 1600 Championship. Troy Dolinschek, Grade 11 learner of Curro Durbanville, secured the 2023 MSA South African National Investchem Formula 1600 championship in style with back-to-back wins at Killarney on…

Hoërskool Swartland – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Swartland. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het Me Ané Spies verwelkom as personeellid by die skool. Sy het onlangs aangesluit by die Rockie-familie. Me. Spies is ook ‘n oud-leerder van Hoërskool…

Western Cape WAG Gymnastics – Hoërskool Durbanville gimnas presteer

Western Cape WAG Gymnastics. Hoërskool Durbanville leerder, Helena Fourie, het die 3de September deelgeneem by die Western Cape WAG Gymnastics Championships in Saldanha waar sy op level 8 (ouderdom 14…

Eskom Ekspo Streekskompetisie – Hoërskool Outeniqua presteer

Eskom Ekspo Streekskompetisie. Die Eskom Ekspo streekskompetisie was vanjaar hier by Hoërskool Outeniqua aangebied op 4 en 5 Augustus. Alles het goed verloop en die leerders het uitsteken presteer. Die…

Hoofleiers 2023/2024 – Hoërskool Outeniqua

Hoofleiers 2023/2024. Hoërskool Outeniqua, George, het hul nuwe hoofleiers vir die nuwe termyn, 2023/2024, aangekondig. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.outeniqua.co.za/ Foto verskaf

Western Cape Chess – Curro Durbanville Chess Dominates

Western Cape Chess. Curro Durbanville dominates Western Cape Chess. All four Curro Durbanville Teams qualifies for Nationals at the Top Schools tournament.In a remarkable display of chess mastery, Curro Durbanville…

NWU o.17 Sewes Rugby – Paul Roos Gimnasium

NWU o.17 Sewes Rugby. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o.17 Sewes Rugbyspan het deelgeneem tydens die NWU o.17 Sewes Rugby toernooi. PRG o.17 Sevens by NWU  PRG stap weg as…

St. David’s Fasken Cricket – Paul Roos Gymnasium participated

St. David’s Fasken Cricket. Paul Roos Gymnasium’s first cricket team has been participating in the St. David’s Fasken 2-day cricket match in Johannesburg. Results: PRG 19A vs Noordheuwel 19A: 1st…

GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns – Hoërskool Durbanville

GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns. Vier leerders van Hoërskool Durbanville het toekennings/prestasies by die GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns kompetisie hehaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf

Gymnaestrada – Paarl Gimnasium leerder na Portugal

Gymnaestrada. Die eerste Gymnaestrada het in 1953 in Nederland plaasgevind. Die volgende een sal in 2027 in Lisabon, Portugal plaasvind. Dit word deur die FIG (Fédération Internationale de Gymnastique) aangebied.…

Tygerberg International Eisteddfod – Curro Durbanville Choirs

Tygerberg International Eisteddfod. The echoes of melodious harmony filled the air at the Tygerberg International Eisteddfod as Curro Durbanville’s junior and senior choirs left a lasting impression with their outstanding…

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe – Laerskool Durbanville

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe. Ses atlete van Laerskool Durbanville het aan die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe in George deelgeneem. Die atlete het goed presteer en die volgende plekke behaal: , Jesse Nel en Helene…

Athletics SA Schools Championships – Curro Durbanville qualifies

Athletics SA Schools Championships. The Curro Durbanville Athletics community is buzzing with excitement as they celebrate the achievements of Alice Venter. In a remarkable feat, Alice Venter has secured her…

MTB Fietsry – Hoërskool Bellville fietsryspan neem deel by Banhoek roete

MTB Fietsry. Hoërskool Bellville se fietsryspan het die afgelope Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die vierde Skole MTB Fietsry wedren, Die wedren is aangebied deur Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch. …

Tygerberg Internasionale Eisteddfod – Hoërskool Bellville skitter

Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Hoërskool Bellville se koor het Vrydagaand, 1 September, deelgeneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Dit is aangebied in die Kaapstad se Stadsaal. Die koor het hulself onderskei…

MTB Fietsry – Hoërskool Swartland leerder presteer

MTB Fietsry. Hoërskool Swartland leerder, Leam Cilliers het onlangs aan verskeie MTB-fietswedrenne deelgeneem. Spring Brew MTB Race: Junior Seuns Afdeling: Leam behaal die 6de plek met ‘n tyd van 1:07:34,122.…

Gerrie Berner Tennis toernooi – Hoërskool Swartland presteer

Gerrie Berner Tennis toernooi. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se tennis spanne het die afgelope naweek aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in Moorreesburg deelgeneem. Die Rockies speel uitstekende tennis en eindig…

2023 ICF Canoe Marathon – Camps Bay Young Paddlers shine

2023 ICF Canoe Marathon. Hot on the heels of Camps Bay High School’s Holly Smith’s incredible performance where along with her K2 partner, Georgia Singe, she was declared the K2…

Metro North Chess – Curro Durbanville top performers rock

Metro North Chess. Curro Durbanville U15 mix team and U18 girls won their respective sections in the Metro North Chess Top Schools tournament. These two teams qualified for the Western…

Victory Holly Smith – Gold at Canoe Marathon World Championships

Victory Holly Smith. A Historic victory for Holly Smith was made on Friday, September 1. Camps Bay High School’s very own Grade 11 student, Holly Smith, hailing from Hout Bay,…

Johann Vos Musiekkonsert – Hartsnare geroer by konsert

Johann Vos Musiekkonsert. Pablo Casals het gesê: “Music is the divine way to tell beautiful, poetic things to the heart” en die hartsnare was vanjaar beslis geroer by die 32ste…

ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys

ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Montagu 7’s Rugby – Hoërskool Swartland doen goed

Montagu 7’s Rugby. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se 7’s rugbyspanne het op 26 Augustus deelgeneem aan die Montagu 7’s toernooi. Die Rockies het goed gedoen en ook baie ervaring opgedoen. Uitslae…