)
Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Wesbank Sekondêr

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se o.15A-krieketspan het Dinsdagmiddag ‘n T20 skole krieket wedstryd teen Wesbank Sekondêr gespeel. Swartland kolf eerste in die krieket wedstryd en teken ‘n reuse 191…

Tennis – Hoërskool Vredendal vs Hoërskool Lutzville

Tennis. Hoërskool Vredendal se eerste twee meisies en seuns tennis spanne asook die derde span het teen Hoërskool Lutzville hul liga wedstryd gespeel. Met redelik onervare spelers het Vredendal se…

Curro Podium Athletics South – A Podium Finish to Remember

Curro Podium Athletics South. South Africa’s future athletic champions raced into the nation’s spotlight last Friday putting on an electrifying display of their talent at the Curro Podium Athletics South…

Tweekamp – Hoërskool Swartland atlete presteer

Tweekamp. Drie van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders, Kailen Kotze, Esti Mouton en Jani Visagie, het Saterdag, 28 Oktober, aan die llington, deelgeneem. Uit die tien deelnemers in die meisies…

Hoërskool Bredasdorp Top 10 – Hoërskool Punt presteer by atletiek

Hoërskool Bredasdorp Top 10. Vyf atletiekspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai het aan Hoërskool Bredasdorp se Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hoërskool Punt se atlete het goed presteer. Die A-span het…

Muurbal – Hoërskool Strand toekenningsfunksie

Muurbal. Hoërskool Strand het hul muurbal toekenningsfunksie aangebied waartydens hul muurbal-presteerders beloon is vir ‘n suksesvolle jaar. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Porterville

Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieket span (die “laat dit juig” span) maak weereens skoonskip! Dié span het Donderdag, 26 Oktober, teen Hoërskool Porterville se O/19A krieket span gespeel…

Kultuurtoekennings – Hoërskool Punt

Kultuurtoekennings. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het spesiale Kultuurtoekennings aan vyf leerders gemaak. Beste prestasies op kultuurgebied: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers 2024 – Hoërskool Punt

Hoofleiers 2024. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het hul Hoofleiers 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.pointhighschool.co.za/ Foto verskaf

Overberg Kickboxing – Curro Hermanus knock out competition

Overberg Kickboxing. Meet Kayden Pool, the pint-sized powerhouse from Curro Hermanus who has been punching his way to stardom in the world of kickboxing. This Grade 6 learner has most…

ATKV-DigiToneel 2023 – Hoërskool Stellenbosch leerder wen

ATKV-DigiToneel 2023. Die wenner van ATKV-DigiToneel 2023 is op 24 Oktober bekendgemaak tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig, die ATKV se realiteitsreeks op VIA (DStv-kanaal 147) ná ’n…

GHA Digkompetisie – Hoërskool Swartland leerder presteer

GHA Digkompetisie. Anike van der Merwe, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het aan die GHA Digkompetisie deelgeneem. Haar gedig is gekeur en word nou in die digbundel gepubliseer. Op…

UCT Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Swartland presteer

UCT Wiskunde Olimpiade. Dertien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders het aan die UCT Wiskunde Olimpiade deelgeneem en het uitstekend presteer. Die volgende leerders van Hoërskool Swartland het ‘n…

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt presteer

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms. Drie atletiekspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het by Hoërskool Outeniqua se Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms puik presteer. Die A-span beklee ‘n agtste posisie uit die 43…

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hopefield

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieketspan het in ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Hopefield se O/19B span gespeel. Die Rockies het ‘n uitstekende dag op die krieketveld…

Radikale Redenaars Nasionaal – Hoërskool Punt presteer

Radikale Redenaars Nasionaal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die Redenaar Seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Op Saterdag,21 Oktober, het die Radikale Redenaars Nasionaal plaasgevind in Johannesburg. Hoërskool Punt het, soos gewoonlik,…

Podium Athletics Paarl – The Athletics Meeting of the South is here

Podium Athletics Paarl. Several provinces, one epic showdown! The Curro Podium Athletics Meeting of the South is here, with more competition and adrenaline-pumping moments. Clear your calendars for Friday, 27…

Toutrek – Hoërskool Bellville vs HTS Drostdy Hoërskool

Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester. Die volgende meisies van Hoërskool Bellville het goud behaal in die 520kg…

Annual Valedictory Service – Camps Bay’s legacy honoured

Annual Valedictory Service. Over the past few years, Camps Bay High School introduced a heart-warming tradition to recognise Matric learners whose parents or grandparents once walked these corridors. Legacy is…

Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock

Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…

Gary Kirsten T20 Tournament – Edgemead High School the winners

Gary Kirsten T20 Tournament. On Saturday, the 14th of October, Edgemead High School’s First Cricket Team participated in the Gary Kirsten T20 tournament, hosted by Parklands College. This was their…

Boland Landbou Tennisfees – Hoërskool Stellenbosch

Boland Landbou Tennisfees. Hoërskool Stellenbosch het aan die Boland Landbou Tennisfees 2023 deelgeneem. Die manne het baie braaf geveg teen van die grootste skole in hul omgewing en het werklik…

Studenteraad 2024 – Paarl Gimnasium

Studenteraad 2024. Paarl Gimnasium het hul hoofleiers van die Studenteraad 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Paarl Gimnasium – Hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024

Paarl Gimnasium. Paarl Gimnasium het met trots die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Oppie Tong Af kompetisie – Hoërskool Strand Spanredenaars

Oppie Tong Af kompetisie. Hoërskool Strand se Graad 12 spanredenaars, JD le Roux, Colin Theron, Daniëlle Meyer en Anika Links, glimlag breed. Hulle het die derde plek by die Oppie…

Nasionale Frogfoot 7’s Rugby – Hoërskool Strand algeheel 2de

Nasionale Frogfoot 7’s Rugby. Hoërskool Strand het algeheel tweede by die Nasionale Frogfoot 7’s Rugby toernooi geëindig nadat hulle in die finaal met 19 -14 teen Hoërskool Duineveld van Upington…

Gedagte vir die week/ Thought for the week

Gedagte vir die week. Joshua die nuwe leier van Israel/ Joshua appointed the leader of Israel. Deuteronomium 31:8/ Deuteronomy 31: 8

Matric Dance 2023 – Night of Elegance at Curro Durbanville High

Matric Dance 2023. Within the walls of the enchanting Eensgezind Function Venue, Curro Durbanville High School hosted an enchanting Matric Dance with a circus theme in September.  The evening exuded…

Oppie Tong Af Redenaars – Curro Durbanville leerder skitter

Oppie Tong Af Redenaars. Luca Human, leerder van Curro Durbanville, het onlangs aan die Oppie-Tong-af Nasionale Redenaars finaal deelgeneem. Luca het by hierdie geleentheid weggestap as die Nasionale kategorie-wenner in…

SA Gimnastiek – Hoërskool Strand Gimnaste blink uit

SA Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Strand het gedurende die Oktober-vakansie aan die Suid-Afrikaans Gimnastiek Kampioenskap deelgeneem. Hulle het al drie baie goed presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto verskaf

ATKV X Global Changemakers – Parel Valleier gekeur

ATKV X Global Changemakers. Paul Strydom, leerder van Hoërskool Parel Vallei in Kaapstad, is gekeur as een van 24 Suid-Afrikaners om die ATKV X Global Changemakers Afrika Jeugberaad by te…

ATKV Tjokkertoneel – Curro Durbanville Takes Centre Stage

ATKV Tjokkertoneel. The stage lights are still shining bright for the young actors of Curro Durbanville Primary School. They are basking in the spotlight of their stellar production AGT. The…

JSE Investment Challenge – Paul Roos Gymnasium

JSE Investment Challenge. Paul Roos Gymnasium’s Economics Department fared well in the annual JSE Investment Challenge. The Investment Challenge prize giving took place on Friday evening, 6 October, in Sandton,…

Paul Roos Gimnasium Musiekfees – Kulturele hoogtepunt

Paul Roos Gimnasium Musiekfees. “We’re born with millions of little lights shining in the dark and they show us the way….” (Passenger). Die Paul Roos Gimnasium Musiekfees is ‘n kulturele…

Johan J Ferreira Sentrum – Paul Roos Gimnasium

Johan J Ferreira Sentrum. Op 26 September het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, die nuut-opgegradeerde Johan J Ferreira Hoë Prestasie Sentrum offisieel geopen. Beleggers, projekbestuurders, argitekte, potensiële vennote en gemeenskapsrolspelers is…

ATKV Toneelfinaal – Grenslose talent bekroon

ATKV Toneelfinaal. ’n Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy grenslose tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog…

Prestigious Sports Awards – Camps Bay High School

Prestigious Sports Awards. Camps Bay High School celebrated the Remarkable Achievements of the recipients of this Year’s Prestigious Sports Awards. Camps Bay High gives a huge applause to their outstanding…

SA Jeugskou 2023 – Hoër Landbouskool Boland

SA Jeugskou 2023. En die 2023 SA Jeugskou kampioene is die Westelike Provinsie! Die prestasies van Boland Landbouskool se span is soos volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bolandlandbou.co.za/ Foto’s verskaf

Matric Dance 2023 – Camps Bay High School

Matric Dance 2023. Camps Bay High School’s 2023 Matrics enjoyed an unforgettable night on 30 September 2023 at Suikerbossie Restaurant. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.campsbayhigh.co.za/

Wêreld Biathle/Triathle Kampioenskappe

Wêreld Biathle/Triathle Kampioenskappe. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George, asook hul afrigter Esrie Loock, het gekwalifiseer vir die Suid Afrikaanse span wat vanaf 1 tot 5 November in Bali…

World Teachers Day – Nine Characteristics of a Great Teacher

World Teachers Day. Schools That Rock salutes all the teachers for the great task they fulfil! Enjoy your day More school news: https://schoolsthatrock.co.za

National LAN 2023 competition – Curro Esports

National LAN 2023 competition. The gaming world was on the edge of its seats last week, as Curro Esports, a pioneer in providing competitive gaming opportunities for young learners, concluded…

SACS water polo tournament – PRG ended in second place

SACS water polo tournament. The Paul Roos Gymnasium u19A water polo team participated in the SACS water polo tournament over the past weekend. The team went undefeated through nine games…

Bursary Fund for Future – Camps Bay High School

Bursary Fund for Future. The Class of 1988 from Camps Bay High School came together for a remarkable 35th-year reunion, proving that the bonds forged during their high school years…

SA Netbal Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

SA Netbal Kampioenskap. Hoërskool Durbanville het deelgeneem aan die SA Netbal Kampioenskap Fast 5 & Hoops. Durbanville se o15A Netbalspan was onoorwonne aan die einde van Dag 1. Uitslae: Meer…

VRL/ Senior Raad 2024 – Hoërskool Swartland

VRL/ Senior Raad 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het hul VRL/ Senior Raad 2024 aangekondig. “Mag julle leierskapsvermoë seëvier in 2024 en in Hoërskool Swartland”. Graad 9 lede van 2024 Graad…