)

Eskom Ekspo Streekskompetisie – Hoërskool Outeniqua presteer

Eskom Ekspo Streekskompetisie. Die Eskom Ekspo streekskompetisie was vanjaar hier by Hoërskool Outeniqua aangebied op 4 en 5 Augustus. Alles het goed verloop en die leerders het uitsteken presteer.

Die Kwaggas het die volgende prestasies behaal:

  • Janelle Greyling, Heinrich Conradie, Jaco Jacobs, Roné Coetzer, Pieter Winterbach en Amika Raubemheimer behaal Goud
  • Kelsey Justus behaal silwer
  • Zanelia Liversage en Katinka Barnard behaal brons

Eskom spesiale pryse:

  • Water en sanitasie: Janelle Greyling, derde
  • Best Junior seuns Projek: Heinrich Conradie en Pieter Winterbach

Kategorie wenners by Eskom Ekspo

  • Jaco Jacobs
  • Janelle Greyling

ISF (International Science Fair) kompetisie:

  • Jaco Jacobs dring deur na die ISF kompetisie wat later vanjaar plaasvind.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal