Eskom Ekspo Streekskompetisie – Hoërskool Outeniqua presteer
Eskom Ekspo Streekskompetisie. Die Eskom Ekspo streekskompetisie was vanjaar hier by Hoërskool Outeniqua aangebied op 4 en 5 Augustus. Alles het goed verloop en die leerders het uitsteken presteer. Die…








