Paarl Girls’ High orchestras shine
The high school and primary school orchestras from Paarl Girls’ High, performed at the PVE Eisteddfod.
Hoër Meisieskool Paarl presteer in muurbal
Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op hul muurbalspan, Minette Liebenberg, Lische Snyman, Shelomi Truter, en Karla Corneulissen wat Hoërskool Gimnasium met 10 – 6 gewen het.
Paarl Girls’ High attend Women’s Day celebration
On 2 August 10 grade 11 and grade 10 learners from Paarl Girls’ High attended the annual Women’s Day celebration hosted by Coronation Fund Managers.
Nellie-uitblinkers word beloon tydens prysuitdeling
Hoërskool Nelspruit het Dinsdag, 28 Augustus hul eerste van twee prysuitdelings aangebied waartydens daar sport-, kultuur- en betrokkenheidtoekennings gemaak is.
Laerskool Mooirivier atlete gekies vir Noordwes Landloopspan
Dertig Tokkies is gekies om die provinsie by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth te verteenwoordig.
Hoërskool Nelspruit steek ‘n hand uit na onderwys
Hoërskool Nelspruit (NHS) het onlangs op twee agtereenvolgende Saterdae die matrieks van Diwiti Hoërskool in Bosbokrand met addisionele onderrig ondersteun.
Laerskool Mooirivier dogters o/13 hokkie wen Eddie Walker toernooi
Die Dogters o/13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walkertoernooi gewen.
Laerskool Mooirivier seuns o/13 hokkie wen Eddie Walker toernooi
Laerskool Mooirivier het vanaf 23 – 25 Augustus deelgeneem aan die Eddie Walker Hokkietoernooi, aangebied deur Curro Laerskool in Klerksdorp.
NHS hosts netball clinic with Protea coach Dumisani Chauke
Hoërskool Nelspruit recently hosted a special netball clinic in conjunction with the Dumisani Chauke Netball Foundation on its courts on Saturday August 25.
Liggie dring deur na Radikale Fees se Nasionale finaal
Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanjaar ‘n totaal van 54 items ingeskryf vir die Radikale Fees Kompetisie.
Hoërskool Upington Besigheid-krieketdag
Uppies het op Augustus hul eerste Besigheidskrieketdag gehou.
Hoërskool Nelspruit simposium skep ondersteuningsnetwerk vir kundiges
Hoe hanteer ‘n skool kwessies soos dwelmhandel, selfdood, vermiste kinders en kindermishandeling – alledaagse uitdagings waarmee skoolkinders in vandag se samelewing worstel. Hoërskool Nelspruit se departement vir opvoedkundige leiding het…
Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble ootref weer hulself
Die vokale ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer tydens vanjaar se Outeniqua Koorfees.
Hoërskool Noord-Kaap rugbyspeler presteer
Godwill Romain, eerstespan rugbyspeler van HNK, is tydens die Wildeklawer Skole toernooi gekies vir die Noordelike span wat op 15 September teen ‘n Suidelike span op Ellis Park gaan speel.
Laerskool Thabazimbi presteer in krieket
Op Saterdag, 25 Augustus, het die Krieket Streeksproewe te Bela Bela plaasgevind. Seuns in die ouderdomsgroepe o/11, o/12 en o/13 het deelgeneem.
Hoërskool Upington o/13 Krieketfees 2018
8 Spanne oor die heleNoord-Kaap Provinsie het hierdie jaar Hoërskool Upington se Krieketfees bygewoon. Op die Voorpos, Oranje Noord en Vooruitsig was die plaaslike spanne. Seodien, Kathu, wat 2 spanne…
Nog `n Uppie-netbalspan neem deel aan SA’s
Die afgelope naweek, vanaf 23-26 Augustus het Hoërskool Upington se o/15A netbalspan aan die Kay Motsepe spele deelgeneem.
KZN Spur Schools MTB League
Glenwood High School boys participated in the Spur Schools Mountain Bike League on Sunday 26 August.
KFC Hoërskool Punt Krieketfees 2018
Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots om weereens vanjaar, in samewerking met KFC Heiderand en Voorbaai, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied.
Outeniqua Koorfees vier 37 jaar
Die pas-afgelope Outeniqua Koorfees in George, was vir die 37ste jaar in ‘n ry ‘n reuse sukses. Daar het vanjaar 22 kore deelgeneem en die fees is met ywer en…
Uppies klank dat dit klap by Wow-Spelfees
By die onlangse WOW-spelfees se streekkompetisie, het 10 van Uppies se leerders gewys hul ken hul klanke. Na `n lang dag se babbel en krabbel, is die uitslae aangekondig.
Afrikaanse Hoër Meisieskool maak 2018-2019 hoofleiers bekend
Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, het onlangs hul hoofleiers vir 2018-2019 bekend gemaak.
St John’s DSG Grade R girls started preparing for three-week uHambo journey
The St John’s DSG, Pietermaritzburg, Grade R girls have already started preparing for their three-week uHambo journey, which will take place in 2027!
Erries se rugby-7’s vaar goed in eerste toernooi
Hoërskool Ermelo se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag 25 Augustus te HTS Witbank aan ‘n 7’s-toernooi deelgeneem.
Erries sluit Landloop-liga af op hoë noot
Op Woensdag 22 Augustus het die Erries deelgeneem aan die laaste landloopbyeenkoms vir 2018. Die byeenkoms het te Hoërskool WH de Klerk in Witbank plaasgevind.
Vier Liggies opgeneem in Gert Sibande landloopspan
Die volgende landloop-atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is ingesluit in die Gert Sibande Landloopspan wat op 15 September te Lydenburg aan die Mpumalanga uitdunne sal deelneem.
Ligbron 1ste en 2de dogters krieketspanne sê mekaar die stryd aan
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste- en tweede dogters krieketspanne is vanjaar in dieselfde liga ingeskryf.
Liggie landloopspan eindig seisoen op ‘n hoë noot
Die laaste Landloop liga vir die seisoen waaraan die atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo deelgeneem het, het op Woensdag, 22 Augustus by Hoërskool WH de Klerk in…
Erries o/14A krieketspan klop Oosterland en Standerton
Op Maandag, 20 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan teen Hoërskool Oosterland gespeel. Die Erries wen nog ‘n wedstryd!
Hoërskool Ermelo se 2019-Errieraad verkies!
Groot opgewondenheid het op Vrydag 24 Augustus geheers by die Erries toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het.
Errie-kunstenaars skitter
Vir die afgelope vier jaar neem die Hoërskool Ermelo deel aan die Kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word.
Mosselbaai Eisteddfod Gala-aand
Verskeie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Saterdag, 25 Augustus, tydens die Mosselbaai Eisteddfod se gala-aand, in die Diaz Museum, opgetree: Lucia Pauw (Viool), Punt Note (Instrumentale Ensemble),…
Mnr. en Mej. NHS
Hoërskool Nelspruit het 23 Augustus sy jaarlikse Mnr. en Mej. NHS met vermaak deur die immergewilde Robbie Wessels aangebied en soos altyd was dit ‘n produksie van uitstaande gehalte.
HS Strand – Boland Wiskunde span
Carli Viljoen (gr 12), Chris Langeveldt (gr 11) en Dylan Swarts (gr 8) is vir die Boland Wiskunde-span gekies. Hulle neem op 8 September aan die Interprovinsiale Wiskunde-kompetisie deel. Leerders…
Point High Girls’ u18A Hockey Team
Point High School in Mossel Bay has a very special group of girls – displaying skill, talent and amazing fighting spirit on the hockey field!
Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer
Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer by die Tygerberg Eisteddfod.
Hoërskool Outeniqua o/16A seuns hokkie presteer
Die o/16A Seunshokkie span het hul seisoen afgesluit by die “Top Schools” toernooi te Paarl Gimnasium.
Hoërskool Outeniqua kies Mnr en Mej Kwagga
Hoërskool Outeniqua in George, se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej…
Hoërskool Outeniqua ruiter presteer in uithourit
Lara le Roux van Hoërskool Outeniqua in George en haar reunperd, Kanna Kadin, het op 3, 4 & 5 Julie aan die Fauresmith Internasionale 204 km uithourit deelgeneem. Die ysige…
St Charles College boys perform at Eisteddfod
St Charles College, Pietermaritzburg, boys once again did us proud in this year’s Eisteddfod, with a number of Saints boys returning with silver and gold certificates!
Weltevreden Park Primary cross country perform
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Weltevreden Park Primary School from Roodepoort, Cross Country athletes competed in the D12 Championships today (24th August). An amazing 30…
Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid
Hoërskool Bastion van Krugersdorp het verlede week (16 Augustus) hul Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid by Mount Usambara in Krugersdorp.
Hoër Jongenskool atletiekspan kry toekenning
Die Wynlande Sporttoekennings is verlede Vrydagaand tydens ’n spoggeleentheid by die Mistico-konferensiesentrum aan die voorste sportmanne en -vroue oorhandig.
Hoërskool Noord-Kaap 1ste span Seunshokkie wen in semi-finaal
HNK se eerste seuns Hokkiespan het teen Hoërskool Diamantveld gespeel in die semi-finaal van die Wesgrow Sentrale Skolereeks.
Kraakvars nuus van HS Strand
Derik Nortje (gr. 9) en Lizanne Nortje (gr. 11) van HS Strand het op 23 Augustus aan die jaarlikse Rotariers se Redenaarskompetisie te HS Parel Vallei deelgeneem. Derik het die…
ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF Malan
ZAK RETIEF, ‘n matriekleerling van DF het op Saterdag 11 Augustus deelgeneem aan die jaarlikse Johann Vos Musiekkompetisie wat deur HS Bellville aangebied word. Hy is een van slegs twee…
DF Malan Gholf 2018
Die gholfseisoen is verby en die DF-gholfers het ‘n baie goeie jaar agter die rug. Die eerste en tweede span het ongelukkig nie ‘n interskolewedstryd teen Bellville Hoërskool gehad nie,…
Hoërskool Florida het hul nuwe hoof VLR leiers vir 2019
Hoërskool Florida se hoofseun en hoofdogter vir 2019 is Michael Deale en Claudia Aggenbacht VLNR – Kristen Schonken, Lidene Pienaar, Claudia Aggenbacht en Cailtin Oelofse…
















