)

Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer

Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer by die Tygerberg Eisteddfod.

Die vokale ensemble van Hoërskool Outeniqus in George, het uitstekend presteer tydens die Tygerberg Eisteddfod en het ‘n skitterende 94,6% behaal met hul optrede.

Hulle is gevolglik uitgenooi om op 7 September aan die finale rondte in Stellenbosch in die Endlersaal deel te neem.

Die Kwaggas wens hulle baie voorspoed toe!

Agter vlnr: Yzanne Potgieter; Eckardt Muller; Ben van Niekerk; Anke van der Schyff; Elizma Beyleveld; Marize Gouws; Lee Miller; Nadeane Maritz; Dominique Janse van Rensburg; Ian Grobler

Middel vlnr: Elisa Barnardo; Mondor Arries; Kerwin Albertus

Voor vlnr: Dian Swanepoel; Mia Moore; Tinus Botes; Karien Herbst; Franco Engelbrecht

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal