)

Hoërskool Outeniqua kies Mnr en Mej Kwagga

Hoërskool Outeniqua in George, se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga.

Die doel van die geleentheid was om geld in te samel vir minderbevoorregte leerders en spesifiek om ‘n klaskamer te kan bou vir Laerskool Herold. Die finaliste het ook daar uitreikwerk gaan doen.

Die bedrag van R40 000 is aan Laerskool Herold oorhandig, asook 6 trollies kos en 16 houers met klere wat vir minderbevoorregte leerders ingesamel is.

Die finaliste het waarlik die HOOP weer terug gebring met die geleentheid.

Baie dankie aan elke borg wat vir ons die aand moontlik gemaak het. ‘n Besonderse dankie aan die hoofborge: Mini Boutique, De Jagers, Mariëtte Landman Fotografie en Shortcut Aesthetics Clinic.

v.l.n.r.: Lourick Fourie (1ste Prins), Carmi Scholtz (1ste Prinses), Armand Kritzinger (Mnr Kwagga), Tharien Kruger (Mej Kwagga), Simonn Swanevelder (2de Prinses), Lee Miller (2de Prins)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal