Wêreldlandloopkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
Wêreldlandloopkampioenskappe. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark in Gauteng, is ingesluit in die landloopspan wat gaan deelneem aan uitdunne vir die Wêreldlandloopkampioenskappe. Dit vind plaas op 30 Maart 2024 in…
Geografie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof Top Q4/5 skool
Geografie Olimpiade. Die Nasionale Geografie Olimpiade vir junior leerders het op 19 September plaasgevind. Daar het vanjaar 84 skole en ‘n totaal van 1 089 leerders landswyd deelgeneem. Hoërskool Waterkloof…
Laerskole Gholf – Leeuwenhof Akademie skitter
Laerskole Gholf. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se gholf het ‘n seisoen van uitnemendheid beleef! Die skool het die volgende spanne ingeskryf vir die laerskole gholf se liga: Vier van die vyf…
SA Schools Diving Championships – St Andrew’s School for Girls
SA Schools Diving Championships. Thirteen divers of St Andrew’s School for Girls were selected to represent Gauteng at the SA Schools Diving Championships in Pietermaritzburg on 8 and 9 December.…
Wessies Prefekte 2024 – Laerskool Westwood maak bekend
Wessies Prefekte 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Do not be ashamed of the Lord/ Getrouheid aan die evangelie.
ASA 10km Kampioenskappe – Kemptonpark leerder presteer
ASA 10km Kampioenskappe. Cassidy Bosman, sestien-jarige leerder van Hoërskool Kemptonpark, het 4 November aan die ASA 10km kampioenskappe by Kaapsehoop deelgeneem. Cassidy behaal ‘n skitterende vyfde plek in die junior…
Triumph Netbal toernooi – Hoërskool Randburg spelers presteer
Triumph Netbal toernooi. Die afgelope Saterdag, 28 Oktober, het Hoërskool Randburg se Eerste- en o.15 netbalspanne van 2024 aan die Triumph toernooi by Cornwall Hill College deelgeneem ter voorbereiding vir…
Matrics/ Matrieks 2023 – You Rock!
Matrics/ Matrieks 2023. You will rock the exams. More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Stoffberg
Hoofleiers 2024. Hoërskool Stofberg, Brakpan, het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. “Ware leierskap kom nie net van posisie nie, dit kom van die vermoë om mense te inspireer en te…
Leierskapontwikkeling – Hoërskool Die Wilgers
Leierskapontwikkeling. Die 2023-Solidariteit Jeug Hoofleiersontbyt, wat Leierskapontwikkeling ten doel het, was besonders. Vanjaar is ook Solidariteit Jeug se 5de verjaardag. Hoërskool Die Wilgers se hoofleiers, Klara Wimmers en Kevin Nieman,…
Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
Thought For the Week. Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
SANESA – Hoërskool Die Wilgers by Nasionale kampioenskappe
SANESA. Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het Gauteng by SANESA se Nasionale kampioenskappe in Kyalami en Parys, gedurende die vakansie, verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock
Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…
Farewell Matrics 2023 – Curro Krugersdorp
Farewell Matrics 2023. “At Curro Krugersdorp, we hold dear to our traditions, and one of the most poignant is the “Bell Ceremony.” “When our learners embark on their high school…
St Andrew’s School – Staff member retires after 25 years
St Andrew’s School. St Andrew’s School for Girls, Germiston, long-serving staff member and Transport Manager, Hamilton Lesetja Tshokwe, will be retiring at the end of this year. Hamilton has been…
Akademiese prestasies – Laerskool Westwood top 10
Akademiese prestasies. Laerskool Westwood maak hul top 10 akademiese prestasies van leerders in Graad 4,5,6 en 7 vir die derde kwartaal bekend. Graad 4: Lianika van der Walt, Franco Graaff,…
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Die Wilgers
Matriekafskeid 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het hul matriekafskeid van 2023 swierig gevier. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
Totsiens Matrieks van 2023 – Hoërskool Linden
Totsiens Matrieks van 2023. En so breek die dag aan om, na twaalf jaar, te groet. Mag julle Volhard tot die einde en die wêreld se geleenthede aangryp! Meer skolenuus:…
E-Sport – Hoërskool Die Wilgers se kompetisie
E-Sport. Wilgies het sports, E-Sports! Verlede Vrydag het die leerders deelgeneem aan Hoërskool Die Wilgers se eie E-Sport kompetisie. Die speletjie, , is ‘n derdepersoon perspektief skietspeletjie. Daar was 31…
RACA Eisteddfod – Hoërskool Randburg leerder skitter
RACA Eisteddfod. Arnel Swart, Graad 10 leerder vanHoërskool Randburg, het Saterdag 12 Augustus deelgeneem aan die RACA Eisteddfod vir 2023. Sy het die volgende uitstekende resultate behaal: Solo’s: Duets: Teams:…
Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers presteer
Sagtebal. Die 0.15- en 0.16 Sagtebal spanne van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het verlede Vrydag in die semifinaal teen Hoërskool Wonderboom te staan gekom. Die Wlgers se 0.16’s het…
Skyfskiet – Helpmekaar Kollege leerders skitter
Skyfskiet. Twee leerders van Helpmekaar Kollege in Gauteng, Emma Bornman (Graad 10) en Nell Stegman (Graad 9), het as deel van die Gauteng Skyfskiet span, deelgeneem aan die SAARA Nasionale…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Joshua die nuwe leier van Israel/ Joshua appointed the leader of Israel. Deuteronomium 31:8/ Deuteronomy 31: 8
Hoofleiers 2024 – Helpmekaar Kollege
Hoofleiers 2024. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, het hul leerders bekend gemaak wat gekies is om die voortou te neem in 2024: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf
Hoërskool Bevorderingsposte – Leeuwenhof Akademie
Hoërskool Bevorderingsposte. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vier hoërskool bevorderingsposte van hul personeel aangekondig. Die skool wens die personeel geluk met die bevordering en wens hulle sterkte toe vir hulle nuwe…
Pacisa Gala 2023 – Hoërskool Wilgerivier gee die pas aan
Pacisa Gala 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het uitstekend presteer tydens PACISA Gala 2023. Zanje Bodenstein (graad 10) is as die algehele wenner in haar kategorie (14-16 jaar) aangewys.…
Nasionale Skiet – Hoërskool Dr Malan presteer
Nasionale Skiet. Hoërskool Dr Malan, Meyerton, het geskitter tydend die afgelope skiet kompetisie. Dit was die grootste Nasionale skiet kompetisie, met 213 skuts in al die groepe. Dokkies is tydens…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Prayer of Trust in God/ In God stel ek my vertroue.
SA Skole Gholf – Hoërskool Menlopark leerder in span
SA Skole Gholf. Hoërskool Menlopark, Pretoria, se gholfspeler, Sebastian Greenan, is ingesluit in die SA Skole Gholfspan. Vir Menlo is baansyfer net ‘n nommer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://menlopark.co.za/ Foto verskaf
World Teachers Day – Nine Characteristics of a Great Teacher
World Teachers Day. Schools That Rock salutes all the teachers for the great task they fulfil! Enjoy your day More school news: https://schoolsthatrock.co.za
National LAN 2023 competition – Curro Esports
National LAN 2023 competition. The gaming world was on the edge of its seats last week, as Curro Esports, a pioneer in providing competitive gaming opportunities for young learners, concluded…
Head Girls 2024 – St Andrew’s School for Girls
Head Girls 2024. St Andrew’s School for Girls announced their new Head Girls for 2024. The school wish them a wonderful and exciting year ahead, as they lead the school…
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Kemptonpark
Matriekafskeid 2023. Hoërskool Kemptonpark se Matriekafskeid 2023 was ook ‘n hoogtepunt in elke Kempie-matrikuland se lewe. Twaalf jaar se skoolloopbaan is op ‘n hoë noot afgesluit. Kyk gerus hoe mooi…
Curro’s Podium Athletics North – Triumph for High School Superstars
Triumph for High School Superstars. High school athletes across the north of South Africa left it all on the track at Curro’s Podium Athletics North athletics meeting. This High-voltage meeting…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Lof aan die Skepper/ The Wonderful name of The Lord
Mnr en Mej Dokkies – Hoërskool Dr Malan kondig 2023 wenners aan
Mnr en Mej Dokkies – Hoërskool Dr Malan in Meyerton het hulle mnr en mej Dokkies 2023 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsdrmalan.co.za/ Foto’s voorsien
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Brandwag Benoni
Hoofleiers 2024. Hoërskool Brandwag, Benoni, het hul Hoofleiers 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsbrandwag.co.za/ Foto verskaf
Wilge Teater – Hoërskool Die Wilgers koorfees
Wilge Teater. Op Woensdag, 27 September, het musiekklanke en engelstemme die lug gevul in die Wilge Teater., Pretoria. Hoërskool Die Wilgers se eie koor het hul buiging gemaak en die…
O.14 Krieket liga – Hoërskool Garsfontein eindig tweede
O.14 Krieket liga. o.14B, het tweede geëindig in die o.14 krieket liga. Hulle het ‘n oorwinning behaal teen Hoërskool Waterkloof. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Forget the past/ Kyk, Ek gaan iets nuuts doen.
Blou Bulle Hoërskolerugby – Hoërskool Die Wilgers maak skoonskip
Blou Bulle Hoërskolerugby. Die jaarlikse Blou Bulle Hoërskolerugby Vereniging se prysuitdelingsfunksie is op 20 September by Hoërskool Menlopark gehou. Vanjaar het Hoërskool Die Wilgers skoonskip gemaak by dié prysuitdeling deur…
Interskole Redenaars – Hoërskool Waterkloof skitter in Landsfinaal
Interskole Redenaars. Nege leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het Saterdag, 16 September, aan die Interskole Redenaars se landsfinaal kompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed presteer en die volgende resultate…
Afrikaanse Spanredenaars – Laerskool Westwood wen Nasionaal
Afrikaanse Spanredenaars – Die Graad 7 Afrikaanse spanredenaars van Laerskool Westwoodin Boksburg is aangewys as Nasionale Afrikaanse Spanredenaars. Baie geluk aan die vier dogters, Shaelee Hoy, Chante Coetzee, Xianique Joubert…
SA National Cross-Country – Curro Hazeldean strikes Gold
SA National Cross-Country. Young athletes from Curro Hazeldean have taken the SA National Cross-Country Championships by storm in Gqeberha (Port Elizabeth) this past weekend. It was a competition where there’s…
Spreekkoor – Laerskool Westwood Nasionale wenners
Spreekkoor. Laerskool Westwood se Spreekkoor vaar fantasties hierdie seisoen. Die Spreekkoor is vanjaar gekroon as die Nasionale wenners met hul behaling van 96%. Hierdie outjies is darem maar vreeslik bekkig!…
Conspirito Nasionale kunswedstryd – Laerskool Westwood presteer
Conspirito Nasionale kunswedstryd. Nege leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het puik presteer gedurende die Conspirito Nasionale kunswedstryd. Die leerders het gedurende die kunswedstryd-seisoen aan verskeie items deelgeneem en as…
Pretoria Kunstefees – Hoërskool Waterkloof leerders skitter
Pretoria Kunstefees. Vier leerders van Hoërskool Waterkloof het presteer tydens die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunstefees. Die leerders het tydens die afgelope naweek se prysuitdelingsfunksie die volgende benoemings ontvang: Meer skolenuus:…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Dit is nie ter wille van julle dat Ek optree nie. The Lord will be honoured.
Garsfontein Krieket – O 15 A en B spanne presteer
Garsfontein Krieket. Garsieysbere o.15A span het hul wedstryd teen Pretoria Boys High met 6 paaltjies gewen. Hulle het ook ‘n bonuspunt ontvang. Garsfontein Krieket se o.15B span het ook hul…









