)
SA Jukskei-kampioenskappe – Helpmekaar Kollege presteer

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe het verlede week in Kroonstad plaasgevind. Om by hierdie geleentheid tot ‘n SA-span verkies te word, moet jy die top 10 van jou afdeling en…

Sagtebal Provinsiale toernooi – AHMP leerders in All Stars span

Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele…

Rand Central Local Football – Park Town High School

Rand Central Local Football. Two girls from Park Town High School for Girls, Randburg, Klara Venter and Dariana Naidoo have been through various trials under the Rand Central Local Football…

Hoofleiers 2024 – Laerskool Rynfield

Hoofleiers 2024. Laerskool Rynfield, Benoni, het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://rynfieldlaerskool.co.za/ Foto verskaf

Nasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Waterkloof leerders skitter

Nasionale Wetenskap Ekspo. Drie leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria het aan die Nasionale Wetenskap Ekspo deelgeneem. Hierdie drie meisies het skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://www.klofies.co.za/ Foto verskaf

Hoofleiers 2024 – Laerskool Westwood

Hoofleiers 2024. Laerskool Westwood van Boksburg het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Titans Krieket – Hoërskool Garsfontein leerders in spanne

Titans Krieket. Agt leerders van Hoërskool Garsfontein in Pretoria is gekies vir onderskeie Titans krieket spanne. Meer skolenuus: https: schoolsthatrock.co.za  https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf

World Schools Festival – Hoërskool Die Wilgers

World Schools Festival. Dit is weer tyd vir die World Schools Festival en vyf van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is daar! Dié gesogte rugbytoernooi word vanjaar in Thailand aangebied. Vyf…

SA Schools Boat Race – St Stithians College

SA Schools Boat Race. The weather for SA Schools Boat race finals day was very wet and miserable but it could not dampen the spirits of our crews and the…

Akademiese Top 10 – Leeuwenhof Akademie

Akademiese Top 10. Na afloop van die akademiese jaar vir 2023, kondig Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, graag hul akademiese Top 10 presteerders vir elke graad aan. Graad 8: Graad 9: Graad…

ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan

ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…

International Youth Foundation – Bridging the educational gap

International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…

Student Representative Council 2024 – Curro Hazeldean

Student Representative Council 2024. Meet the Student Representative Council (SRC) of Curro Hazeldean, Pretoria, for 2024. Grade 9: Leago Mokotong, Didintle Mokgethwa, Valentino Kondakis, Allen de Lange, Chevonne Coertzen, Khumo…

International Dance Organization – St Andrew’s School for Girls

International Dance Organization. Avumile Hlati, Grade 10 learner from St Andrew’s School for Girls and her team participated in the International Dance Organization (IDO) World Championships in Belgium. In their…

Cultural and Sport Awards – St Andrew’s School for Girls

Cultural and Sport Awards. Eight senior girls from St Andrew’s school for Girls received awards at the 2023 Cultural and Sport Term 3 Awards Ceremony: Full Colours in Oratory: Half…

Cultural and Sport Awards – St Andrew’s School for Girls

Cultural and Sport Awards. St Andrew’s School for Girls’ Senior girls received awards at the 2023 Cultural and Sport Term three Awards Ceremony. Junior Colours in Athletics: Junior Colours reawarded…

Honours Award – St Andrew’s student received award

Honours Award. Caitlin Herbst, Student of St Andrew’s School for Girl, received an Honours Award for ‘All Round Excellence’. Honours is the highest award that the school can bestow upon…

AHMP Matrieks 2023 – AHMP neem spesiale afskeid van matrieks

AHMP Matrieks 2023. “Daar is geen geld wat ooit oomblikke soos hierdie van die AHMP Matrieks 2023 sal kan koop nie. Hierdie spontane gebaar van die 2023 matriek-ouers sal my…

American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs

American Academy of Ballet. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New…

Prysuitdeling – Leeuwenhof Akademie Laerskool

Prysuitdeling. Leeuwenhof Akademie Laerskool, Bedfordview, se Dux-Leerders 2023 vir elke graad is toegeken aan die betrokke leerders. Dit is die hoogste akademiese toekenning wat jaarliks toegeken word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Deaf Developers Programme – iSchoolAfrica

Deaf Developers Programme. As this year draws to a close, the 2023 cohort of eight from the iSchoolAfrica Deaf Developers Programme have graduated. This programme emerges as a pioneering effort.…

The DanceStar Finals – Curro Hazeldean girls in SA team

The DanceStar Finals. The DanceStar Finals take place in 2024 at the magnificent Prague Congress Centre. Five of Curro Hazeldean, Pretoria, learners have qualified to tour with the SA Team to…

Mirnawan Hockey Cup – SA youth hockey teams outstanding

Mirnawan Hockey Cup. Putting up brave fights on the international stage, the South African U-17 hockey teams represented the country with pride by delivering impressive performances throughout the Mirnawan Cup…

Pinnacle of Youth Athletics – Curro teams announced

Pinnacle of Youth Athletics. The High School Teams are Announced for Curro Podium National Finals! The wait is finally over! Independent school group Curro Holdings is delighted to unveil the…

Rhino Rugby Toerspan – Hoërskool Florida leerder na Ierland

Rhino Rugby Toerspan. Hoërskool Florida leerder, Xander Kruger, is gekies vir die Rhino Rugby toerspan na Ierland gedurende die Desember skoolvakansie. Die afrigter van die span is mnr. Hanekom, ook…

Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Menlopark

Internasionale Wetenskap Ekspo. Inge Higgins, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, het ‘n silwer medalje by die BUCA IMSEF Internasionale Wetenskap Ekspo in Turkye verwerf. Inge was een…

Prefekte 2023 – Laerskool Westwood

Prefekte 2023. Laerskool Westwood van Boksburg se 2023 Prefekte het hul afskeid gevier. Verlede jaar, met hul verkiesing in September, kon hulle nie wag vir Januarie 2023 om aan te…

Leiers 2024 – Laerskool Kruinsig

Leiers 2024. Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, het ‘n kenmekaar-aand aangebied vir die leiers van 2024 en hul ouers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolkruinsig.co.za/ Foto’s verskaf

Voorskool Gradeplegtigheid – Leeuwenhof Akademie

Voorskool Gradeplegtigheid. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het hul Voorskool Gradeplegtigheid aangebied. Sien video hiernaas! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://leeuwenhof.co.za/

Valedictory service – St Andrew’s School for Girls

Valedictory service. Grade 12 girls of St Andrew’s School for Girls, Germiston, received awards at the Valedictory service today, Friday 24 November. Athletics – Pre Merito Service Certificate Chess –…

SA Dance Teachers’ Champs – St Andrew’s School for Girls

SA Dance Teachers’ Champs. From 17 to19 November, Victoria-Anne Robinson-Monteiro, Grade 6 learner of St Andrew’s School for Girls, took part in the SA Dance Teachers’ Association’s National Champs and…

Matrieks se laaste dag – Leeuwenhof Akademie

Matrieks se laaste dag. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se matrieks van 2023 het vandag hul laaste vraestel geskryf. Julle was ‘n goeie groep graad12’s. Twaalf jaar van harde werk met baie…

Interhouse Speech Competition – St Andrew’s School for Girls

Interhouse Speech Competition. St Andrew’s School for Girls is proud of all the Grade 6 and Grade 7 students who participated in the Interhouse Speech Competition. Their courage and eloquence…

Public speaking – St Andrew’s School for Girls

Public speaking. St Andre’s School for Girls’ Grade 4 and 5 girls captivated their peers and teachers with their articulate public speaking skills in the Interhouse Speech Competition. The girls’…

STEAM Centre – Auckland Park Preparatory School new facility

STEAM Centre. Auckland Park Preparatory School, Gauteng, paves the way for future leaders with their new STEAM Centre. Renowned independent girls school, Auckland Park Preparatory School (APPS), has announced the…

Boogskiet ABO Nasionaal – Hoërskool Waterkloof 1ste in SA

Boogskiet ABO Nasionaal. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan het die afgelope naweek aan die Boogskiet ABO Nasionaal deelgeneem. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan is ook by die geleentheid as die Nommer een…

Gauteng Sports awards – Hoërskool Randburg leerder presteer

Gauteng Sports awards. Chané Vermeulen, leerder van Hoërskool Randburg, Gauteng, is die naweek vereer vir atletiek. Chané is die afgelope naweek by die Gauteng Sports awards aangewys is as die…

SA Rhino Hokkie – Vereeniging Gimnasium leerders in span

SA Rhino Hokkie. Drie leerders van Vereeniging Gimnasium, Eckhard, Henno en Lesego, onderneem gedurende die Desember vakansie ‘n toer saam met die SA Rhino Hokkie span na Ierland. Meer skolenuus:…

Skolierpatrollie 2024 – Laerskool Westwood

Skolierpatrollie 2024. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul skolierpatrollie van twintig lede vir 2024 aangekondig. Hierdie leerders verrig ‘n baie groot taak vir hul medeleerders se veiligheid! Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto…

Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Dr EG Jansen Toptoekennings

Prysuitdeling 2023. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het hul leerders vereer wat gedurende die jaar presteer het in sport, akademie en kultuur tydens die Prysuitdeling 2023 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.egjansen.co.za/…

Volcano National Parks Rwanda – St Andrew’s School for Girls

Volcano National Parks Rwanda. St Andrew’s School for Girls, East Rand Gauteng, not only celebrates their students’ goals and achievements, but also their staff’s goals and achievements! St Andrew’s encourage…

Alpha Wiskunde 2023 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Alpha Wiskunde 2023. Alpha-wiskunde 2023 (voorheen Addisionele wiskunde) is ’n buitekurrikulêre vak wat aangebied word aan leerders met ’n besondere belangstelling in Wiskunde. Hiermee word gepoog om die sprong tussen…

Noordvaal Krieket – Garsieysbere wéér die wenners

Noordvaal Krieket. Vir die tweede agtereenvolgende jaar, is Hoërskool Garsfontein se o.15 Garsieysbere die Noordvaal wenners in die Noordvaal Krieket kompetisie. Die Ysbere het Hoërskool Rustenburg met 44 lopies op…

Senior Meriete 2023 – Hoërskool Kemptonpark Toekennings sport

Senior Meriete 2023. Hoërskool Kemptonpark het hu leerders vereer tydens die Senior Meriete 2023 prysuitdeling. Leerders wat prestasie-toekennings ontvang het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za Foto’s verskaf