Alpha Wiskunde 2023. Alpha-wiskunde 2023 (voorheen Addisionele wiskunde) is ’n buitekurrikulêre vak wat aangebied word aan leerders met ’n besondere belangstelling in Wiskunde. Hiermee word gepoog om die sprong tussen skoolwiskunde en universiteitswiskunde verklein. Drie-en-twintig Affies het Alpha geskryf en het uitsonderlik presteer.
Vier Affies het bo 90% behaal:
- Carla Prinsloo: 99%
- Nina-Jane Potgieter: 94%
- Mariesa Kotzé: 93%
- Lize Venter: 90%
Elf van Affies se leerders het 80% en meer behaal:
- Margot Barnard
- Cati Basson
- Emma Boonzaaier
- Estie Botha
- Marisa de Vries
- Annalette du Plessis
- Nadine Jacobs
- Lisa Kleyn
- Talita Kruidenier
- Danielle le Roux
- Denise Nell
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








