Hoofleiers 2024. Hoërskool Stofberg, Brakpan, het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Calie Boshoff
- Hoofdogter: Jariska Ströh
- Onderhoofseun: Dian Le Roux
- Onderhoofdogter: Thandie du Toit
“Ware leierskap kom nie net van posisie nie, dit kom van die vermoë om mense te inspireer en te lei na ’n beter toekoms.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf