)
Goue Liga Blitz Skaaktoernooi – Helpmekaar Kollege kampioene

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi. Helpmekaar Kollege het die res van die Goue Liga in skaakmat geplaas. Helpies is ook aangewys as die kampioene van die Goue Liga Blitz skaaktoernooi. Hoërskool…

Boogskiet – Hoërskool Waterkloof wen die Triple Crown

Boogskiet. Hoërskool Waterkloof het aan die Triple Crown Boogskiet kompetisie deelgeneem en algeheel eerste geëindig. Hulle het ook die Triple Crown gewen! Triple Crown individuele uitslae: Dogters: Xanté van Zyl…

Thought for the week/ Gedagte vir die week

Thought for the week. God’s gift of Grace/ God se geskenk van Genade. 2 Corinthians 6: 1,2 2 Korintiërs 6: 1,2

Curro Podium Athletics Meeting – Biggest North athletics meeting

Curro Podium Athletics Meeting. It’s back! The most prestigious High School athletics event in Southern Africa. The Curro Podium Athletics Meeting is set to deliver another electrifying dose of high-energy…

Cross Country – Curro Hazeldean Sprints to Glory

Cross Country. Budding athletes from Curro Hazeldean in Pretoria have recently carved a new chapter in their school’s history with remarkable achievements on the cross country racetrack. In the thrilling…

TUT Ingenieurskompetisie – Hoërskool Oos-Moot presteer

TUT Ingenieurskompetisie. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se leerders neem elke jaar aan die TUT – Fakulteit Ingenieurswese en Bou-omgewingsfakulteit se kompetisies deel. Die Oosie-spanne het op 1 September aan die volgende…

Schools Soccer League – Crawford Sandton contested the Cup Final

Schools Soccer League. The Crawford Sandton Under 14s, aka the ‘Super Candy Stripes,’ contested the Cup Final of the Independent Schools Soccer League. The game took place at Panorama Football…

ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys

ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Play-based learning – The power at preschool

Play-based learning. For many parents, play seems frivolous. However, there’s a method in the madness –  in it lies the freedom to think, express, interact, and explore. As adults, we…

Uitvoerende komitee 2024 – Hoërskool Die Wilgers

Uitvoerende komitee 2024. Die nuwe Uitvoerende Komitee van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is aangekondig: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto verskaf

Affie Artes Gala aand – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Affie Artes Gala aand. Die Affie-Artes Gala-aand was gister-aand, Donderdag 24 Augustus, aangebied. Die dogters en die seuns van AHS het die gehoor met ‘n wye verskeidenheid vertonings beïndruk. Daarna…

Mej Monnas – Hoërskool Monument stel die meisies bekend

Mej Monnas. Hoërskool Monumentstel met trots Mej Monnas Junior en Mej Monna Senior bekend. Mej Monna Junior: Mej Monnas Senior: Mej Monnas Debutant: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://monnas.co.za/

Landloop – Hoërskool Kemptonpark sluit op hoogtepunt af

Landloop. Hoërskool Kemptonpark se landloop atlete sluit die seisoen op ‘n hoë noot af en stap weg met die volgende toekennings by die D17-kampioenskappe: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Wildlife and Environment Society – 110 ADvTech schools partnered

Wildlife and Environment Society. In a South African first, 110 schools from the stable of private education ADvTECH, have partnered with the Wildlife and Environment Society of South Africa (WESSA).…

Play-based learning in Grade R – Where a confident child thrives

Play-based learning in Grade R. A child secure in their self-esteem finds it easy to make friends, is independent, embraces new things, asks for help, and takes change in their…

Conspirito Kunswedstryd – Laerskool Westwood na Forte rondte

Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie.  Laerskool Westwood is trots op elke span…

Interne Redenaars – Laerskool Westwood English Add Language

Interne Redenaars. Laerskool Westwood is baie trots op hul English Additional Language Public speaking wenners by hul Interne redenaarskompetisie wat op 7 en 8 Augustus by die skool plaasgevind het.…

D6 Landloop – Laerskool Westwood atlete na byeenkoms

D6 Landloop. Die D6 Landloop byeenkoms vind op Donderdag, 24 Augustus by die Boksburg stadion plaas. Wessies spog met vyf atlete wat deurgedring het na die D6 Landloop byeenkoms. Wessies…

Distrik Olimpiade – Laerskool Westwood verteenwoordig hul skool

Distrik Olimpiade. Twee van Laerskool Westwood, Boksburg, Marnitz Roos en Mathew Holtshousen het hul skool verteenwoordig by die Wiskunde Olimpiade. Die volgede leerders verteenwoordig ook hul skool by die Distrik…

Matriekraad 2024 – Hoërskool Menlopark raad ingehuldig

Matriekraad 2024. Hoërskool Menlopark, Pretoria, se Matriekraad 2024 is tydens ‘n pragtige funksie op Woensdag, 16 Augustus, ingehuldig. Die dagbestuur is ook aangekondig. Die Matriekraad is: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://menlopark.co.za/…

World Lyrical Dance Federation – Curro Aurora’s World Champion

World Lyrical Dance Federation. Kalinda Harmse, Grade 10 learner of Curro Aurora in Randburg Gauteng, was awarded the opportunity to compete in the World Lyrical Dance Federation World Championships. She…

Radikale Redenaars – Laerskool Kruinsig leerders presteer

Radikale Redenaars. Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se leerders het aan die Radikale redenaars se streeksfinaal deelgeneem. Nege van die leerders het goed presteer en die volgende prestasies behaal: Afrikaans Moedertaal: Engels…

South African XCO Championships – Curro Hazeldean learner excels

South African XCO Championships. She may be small, but Luché du Plessis proved she’s a cycling powerhouse as she conquered the rugged terrains of Pietermaritzburg at the South African XCO…

Gauteng Noord Ruiterkuns – Hoërskool Waterkloof leerders in span

Gauteng Noord Ruiterkuns. ‘n Totaal van 21 Hoërskool Waterkloof-ruiters het vir die Gauteng Noord Ruiterkuns span gekwalifiseer. Hulle het die afgelope naweek, vanaf 5 tot 6 Augustus aan die Gauteng…

SANESA Tshwane – Afrikaanse Hoër Meisieskool leerders in span

SANESA Tshwane. Veertien ruiters van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is na afloop van die vier kernliga Sanesa Tshwane kwalifiseerders verkies vir die Tshwane (Gauteng Noord) span. Hierdie ruiters gaan…

Pullen Cup tournament – St Stithians College wins sporting double

Pullen Cup tournament. The St Stithians family of schools completed a unique sporting double last weekend. At the event the Girls’ College First hockey team won the Pullen Cup tournament.…

Senior School Sports – St Andrew’s School for Girls learners awarded

Senior School Sports. St Andrew’s School for Girls congratulate all the recipients at the Senior School Sports Trophy Assembly for the Term 3 and year-round codes: Athletics, Equestrian, First Aid…

Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers vs Pretoria Boys High

Skole Hokkie. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se White Rhino’s Eerste Hokkiespan het hul liga afgesluit met ‘n 2 -1 wen teen Pretoria Boys High School. Die 0/14 en 0/16-spanne het…

Senior School Captains 2024 – St Andrew’s School for Girls

Senior School Captains 2024. St Andrew’s school for Girls congratulate to the following St Andrew’s School for Girls who were selected as the Senior School Captains for 2024. Captains of…

Akademie – Laerskool Westwood top 10 leerders kwartaal 2

Akademie. Laerskool Westwood, Boksburg, maak met trots hul top 10 akademie presteerders, Graad 4 tot 7, van die tweede kwartaal bekend. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf

Curro Academy Riverside – Belinda Gibson newly appointed head

Curro Academy Riverside. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is delighted to announce the recent appointment of Belinda Gibson. She is the new Executive Head of Curro Academy Riverside,…

DASA Kontemporêr – Hoër Volkskool Heidelberg presteer

DASA Kontemporêr. Twee leerders van Hoër Volkskool Heidelberg, Anneke Els in Graad 8 en Lauriska Els in Graad 10, het beide hul DASA Kontemporêr vlak 4 en 5 eksamens met…

Intermediate Foundation – Hoër Volkskool Heidelberg leerder presteer

Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal. Liané behaal ook…

Blou Bulle Rugby Unie – Jaco Grobbelaar van Fichies sluit ooreenkoms

Blou Bulle Rugby Unie. Jaco Grobbelaar, 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het ‘n ooreenkoms met die Blou Bulle Rugby Unie gesluit. Fichies vertrou dat jou blou Fichie…

Southern Gauteng Badminton – Curro Krugersdorp perform well

Southern Gauteng Badminton. The U/13 Badminton SA Champs were recently held by the Southern Gauteng Badminton Association. Among the fourteen competing teams, the Southern-Gauteng team achieved an admirable fourth place.…

SA U16 Hockey – St Andrew’s School for Girls learner in team

SA U16 Hockey. St Andrew’s School for Girls is very proud of Mphoentle Tshikhudo, (Grade 10) who has been selected to represent South Africa in the U16B Hockey Team. More…

Top 35 Netbalspelers – Johané Lamprecht van Hoërskool Bastion

Top 35 Netbalspelers. Johané Lamprecht, leerder van Hoërskool Bastion, is gekies as deel van die Top 35 o.17 netbalspelers in Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute ongelooflike prestasie. Die Gautengspan, waarvan…

SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers in spanne

SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano…

SA Skole Rugby – Hoërskool Garsfontein spelers in span

SA Skole Rugby. Drie Rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, draf vanmiddag uit in ‘n oefenwedstryd waar die SA Skole Rugby span en die A span teen mekaar kragte meet. Die drie…

SASHOC U-16 Nationals – WP wrap up impressive double

SASHOC U-16 Nationals. Delivering standout performances, Western Province closed the annual SA Schools Hockey (SASHOC) Nationals in style. They lifted both A-section trophies at the U-16 inter-provincial tournament in Bloemfontein. Shining…

Skole Krieket – Hoërskool Garsfontein vs Bishop Wordsworth

Skole Krieket. In ‘n skole krieket wedstryd het Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se 1B GarsieYsbere ‘n wedstryd gespeel teen Bishop Wordsworth’s School van Salisbury, Wiltshire. GarsieYsbere het uitstekende krieket gespeel en…