Hoofleiers 2024. Hoërskool Brandwag, Benoni, het hul Hoofleiers 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Ruan Nelson
- Hoofdogter: Annika Terblanche
- Onderhoofseun Sport: Tyrese Baatjies
- Onderhoofdogter Sport: Camryn de Meyer
- Onderhoofseun Akademie: Marius van Wyngaard
- Onderhoofdogter Akademie: Monja Vorster
- Onderhoofseun Kultuur: Keagan Vorster
- Onderhoofdogter Kultuur: Aliciene van Rensburg
- Onderhoofseun Bemarking: Theuns Goosen
- Onderhoofdogter Bemarking: Lin-Marie van Heerden
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor









