)
Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag

Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag, Uitenhage spog met die aanstelling van ‘n nuwe Netbalafrigter. Steffany Engelbrecht is as die nuwe o.14 Netbalafrigter vir 2026 aangestel. Hoërskool Brandwag heet Steffany hartlik…

Akademiese Uitnemendheid – Hoërskool Brandwag

Akademiese Uitnemendheid. Hoërskool Brandwag, Uitenhage, het weer bewys hoekom hulle as ’n bakermat van akademiese uitnemendheid beskou word. Dit is bewys vanjaar toe Lourens Preller, ’n uitstaande leerder, Brandwag se…

Nasionale Stoeikompetisie – Hoërskool Brandwag

Nasionale Stoeikompetisie. Steyn Liebenberg slaan toe met dubbel goud! Steyn Liebenberg, ’n kranige leerder van Hoërskool Brandwag in Uitenhage, Oos-Kaap, het die mat behoorlik aan die brand gesteek tydens ’n…

Merensky Krieketweek – Hoërskool Fichardtpark

Merensky Krieketweek. Hoërskool Fichardtpark se eerste span skitter teen Hoërskool Brandwag. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is uiters trots op hul eerste krieketspan ná ’n oortuigende oorwinning van 8 paaltjies teen…

Interne Redenaars – Hoërskool Brandwag

Interne Redenaars. Hoërskool Brandwag het die top 3 redenaars per graad, tydens die skool se Interne Redenaars, aangekondig. Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Lees meer…

SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg

SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…

Hoofleiers 2024 – Hoërskool Brandwag Benoni

Hoofleiers 2024. Hoërskool Brandwag, Benoni, het hul Hoofleiers 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsbrandwag.co.za/ Foto verskaf

Hoërskool Brandwag – Hoofleiers 2023 aangewys

Hoërskool Brandwag. “Met die einde van die jaar in sig, sluit ons 2022 met groot tevredenheid af oor die sukses wat ons die afgelope jaar behaal het. Ons is ook…