Hoërskool Brandwag. “Met die einde van die jaar in sig, sluit ons 2022 met groot tevredenheid af oor die sukses wat ons die afgelope jaar behaal het. Ons is ook gevul met opwinding oor al die moontlikhede en nuwe geleenthede wat op die horison van 2023 wag.
Baie geluk aan die nuut-verkose Hoofleiers, Fred Terblanche en Ash-Lynn Nel, en die VLR-lede. Brandwag staan agter elkeen in hul pos. Ons glo dat elkeen in hul eie hoedanigheid ‘n bydrae tot ‘n beter Brandwag sal lewer.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf