Union High School: Gr 12s had a session with Director of Clinical Research
Earlier this week, Union’s Grade 12s enjoyed an informative, interactive Zoom session with Ms Leandra Lombard. Ms Lombard is a Director of Clinical Research at the TB Alliance in Johannesburg…
Suretha Campher tells her “Blood story”
Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…
Union High School: Exchange student making headlines
Grade 7 learner Daisy Sears spent the first term of 2020 at Union High School as one of this year’s Salisbury Exchange Students. She returned to the UK shortly before…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…
Laerskool Stulting leerders baie kunstig tydens inperking!
Laerskool Stulting se Grondslagfase het hulle nie deur die inperking laat stuit nie en het behoorlik met hulle talente gewoeker! Die maats het die tyd gebruik om pragtige kunswerke en…
Laerskool Stulting leerder bly vir altyd in ons harte…
Ons harte gaan uit na Ronaldo Kirsten, voormalige leerder van Laerskool Stulting, se familie en vriende met sy onverwagse afsterwe. Hy sal altyd deur sy klasmaats en onderwysers onthou word…
Fun Friday at Stulting!!!
A school that functions as a unit, is a school that moves forward. Friday the Foundation Phase teachers delivered milk tart and pancakes to all the Intermediate Phase teachers. We…
Laerskool Stulting bewys wat is deursettingsvermoë!!!
Die Grondslagfase-personeel het die afgelope week die wind en weer trotseer en weer ‘n “pick-up-and-go” gehad, sodat ouers hulle kinders se werkies vir die volgende paar weke by die skool…
Laerskool Stulting se eerste skooldag terug na inperking!
Die Stulting-span, voor en agter die skerms se harde werk was toe uiteindelik getoets en het gesorg vir ‘n seepgladde proses om seker te maak almal is deur die ondersoek-…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
Hoërskool Framesby: Brandon Wilkie sluit in 2021 aan by Sharks
Brandon Wilke van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het bekend gemaak dat hy in 2021 by die Sharks aansluit. Baie geluk, Brandon. Geniet elke oomblik daarvan!
Laerskool Stulting o/13 Rugby
Baie geluk aan Elroy Skosana met sy puik spel! Hy is aangewys as man van die wedstryd teen Kabega. Laerskool Stulting se o/13 rugbyspan het onlangs kragte gemeet teen Kabega…
Colgate kuier by Laerskool Stulting!
Juffrou Shené se Gr. 1-Eendjie-klas was baie opgewonde oor die tandeborsels en tandepaste wat Colgate aan al die maats gegee het. Colgate het die afgelope week ‘n draai by laerskool…
Laerskool Stulting Interskole Gala
Op 3 Maart het Laerskool Stulting, Laerskool Jeffreysbaai, Victory Christian School en St Francis College in die swembad kragte gemeet. Dit was ‘n lekker dag en die swemmers het dit…
Laerskool Stulting: Wêreldbiddag vir vroue
Hoe mooi is dit dat jong dogters van kleintyd af so saam bid vir dinge wat saak maak… Leerders van Laerskool Stulting het saam in groepe gebid op Wêreldbiddag vir…
Laerskool Stulting Skaakmat!
Van links die medalje wat Handro ontvang het vir sy deelname aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe en regs die sertifikaat wat hy ontvang het vir sy puik spel tydens…
Laerskool Stulting O.13 Rugbyspan hou Spitbraai
Wat is dan nou lekkerder as die heerlike reuk van spitbraaivleis in die lug? Voeg nou kampstoele, tente, musiek, vriende, goeie geselskap en die geluid van laggende en spelende kinders…
Hoërskool Framesby Oos-Kaap Kampioenskappe in Cradock
Anri van Zyl (Foto’s verskaf) Hoërskool Framesby het vir drie dae aan die Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Die bloedige hitte in Cradock was vir baie atlete ‘n uitdaging. Die atlete het…
Hoërskool Framsby 1ste dogters-krieketspan vs Pearson
Voor vlnr: Jolene Nel, Kayla Ferreira, Ankia Kapp, Monique van Rooyen en Monique Ferreira Agter vlnr: Mieke de Ridder, Gerry Smith, Leila Nell, Danell Botha, Ameshia van der Walt, Marlie…
Hoërskool Framesby Tweekamp
Agter vlnr: Francois Vosloo, De-Leon Strydom, Terrence Oelofse, IP van der Merwe (spankaptein), Hugo Nothnagel en Jean Kolesky Voor vlnr: Juwan Wium, Elmien Hartslief,Ilze Hattingh, Zanri Black, Anke Scheffer, Elzari…
Hoërskool Framesby Krieket
Luwagean Goliath – o.15A Krieketspan (behaal sy honderdtal) saam met Juhan Meyer (afrigter) Hoërskool Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n wedstryd teen Hoërskool Victoria Park te staan gekom. Victoria…
Hoërskool Framesby Bergfietsry
Me. Mariska Basson en die kursusleier, Deon Steyn Baie geluk aan juffrou Mariska Basson van Hoërskool Framesby, wat na die afgelope naweek as een van die eerste groep skeidsregters in Port…
Hoërskool Framesby Dogters-krieket vs Collegiate
Monique Ferreira In die krieket-wedstryd tussen Framesby en Collegiate, het Framesby 161/1 in 20 beurte behaal. Framesby se beste kolwers was Monique Ferreira 73* en Kayla Ferreira 43. Collegiate word…
Hoërskool Framesby Atlete presteer by Metro-Atletiekbyeenkoms
Zanri Black Sowat 60 atlete van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste 3 atlete geëindig het en…
Hoërskool Framesby Krieket vs Hoërskool Nico Malan
Taine Douw 1ste span: Framesby vs Nico Malan (50 Beurte) Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber 3/16 en Tiaan Black 4/23…
Hoërskool Framesby 7’s Rugby
Brandon Wilke Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het SA in ‘n internationale 7’s rugbytoernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie. Die span…
Hoërskool Framesby Gholf
Ferdi Roth, Zahn Scholtz (k), Ryno Swiegelaar en Christiaan van Vuuren Hoërskool Framesby se gholfers glimlag breed na ‘n suksesvolle toernooi die naweek van 14 tot 16 Februarie op die…
Hoërskool Framesby Wiskundiges Presteer
Tiaan de Beer Drie leerders van Hoërskool Framesby, Tiaan de Beer, Carla Kruger en Tiaan Bouwer is onlangs vereer by die Siyanqoba Wiskunde Probleemoplossings Prysuitdelingsfunksie wat Vrydagmiddag, 7 Februarie, plaasgevind het by…
Hoërskool Framesby Dogterskrieket by Hudson 6’s Toernooi
Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, se Dogters-krieketspanne het uitstekend gevaar tydens die Girls Cricket Hudson Park 6 a side Tournament! Wedstryd 1 vs Stirling High School: Framesby teken 92 vir 6…
Hoërskool Framesby 7’s Rugby
Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, gaan SA in ‘n internationale 7’s rugby-toernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie. Die span gaan meeding aan…
Hoërskool Framesby T20 Krieket
Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n T20 wedstryd teen Hoërskool Outeniqua gespeel. Framesby het 112 lopies aangeteken. Beste kolwers: Corné Gerber 45 en Stefan Scholtz 44* Beste boulers: Corné…
Hoërskool Framesby Atletiek: PE-skole uitslae
Tiaan Erskine (links) en Jana Terblanché (regs). Sowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiek-skolebyeenkoms deelgeneem. 68 Atlete het gekwalifiseer om aan die Metro-Atletiekbyeenkoms deel te neem. …
Stulting Primary at EP Chess Trails
Handro Hickman The 1st EP Chess Trails was held at Victoria Park High School on the 8th and 9th of February. Grade 2 learner of Stulting Primary, Handro Hickman, played…
Hoërskool Framesby klop Hoërskool Brandwag op Krieketveld
Ryan Rousseau en Waldo van As wat uitblinkers was met die bal vir die O.14 A Krieketspan. 2de vs Brandwag Brandwag kolf eerste. 145 Almal uit Beste boulers: Dillan Esterhuizen…
Hoërskool Framesby Tennis
Vlnr: Monique van Rooyen (Dogters O/15), Keaton Holm (Seuns 0/15) en Leila Nel (Dogters 0/15) Drie van Hoërskool Framesby se tennisspelers, Leila Nel, Keaton Holm en Monique van Rooyen, is…
Hoërskool Framesby Tweekampspan wen skole-kompetisie!
Voor vlnr: Anke Scheffer, Elzari van Niekerk, Elmien Hartslief, Anel Strauss, Zanri Black, Ilze Hattingh, Mienke Deyzel en Elanca van Jaarsveld. Agter vlnr: Terence Oelofse, Zack Serfontein, Ruhan vd Merwe,…
Grey High School 2019 Matric results
Luke Roode from Grey High School, Port Elizabeth, achieved 4 distinctions during the 2019 Matric finals.
Grey High School Cricket vs DHS
Grey High School vs DHS. Grey 337/5, George van Heerden 152*,Jade Smith 129. DHS 204 all out. Miki Brass 2/50, Tom Molenaar 2/30. Grey won by 133 runs! Well done…
Laerskool Stulting: Tennisnuus
Volledige tennisspan: Reghardt Conradie, Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Vroeër die maand het Laeskool Stulting van Humansdorp se top 3 seuns en dogters…
Laerskool Stulting First Lego League by
Mnr. Tiaan Muller van Laerskool Stulting, was bevoorreg om die program as toeskouer te kon waarneem. Stulting sien uit daarna om in die nabye toekoms ook sy staal in hierdie program…
Laerskool Stulting: Radikale Redenaars
Tessa Gerber, Heinrich Human en Clarissa Venter saam met Juffrou Maryna Meyer tydens die Nasionale Radikale Redenaars Kompetisie in Pretoria. Heinrich Human, Tessa Gerber en Clarissa Venter het verlede naweek…
Laerskool Stulting: tyd vir uitstappies
Die maatjies luister aandagtig na die gids oor al die interessanthede van plaasdiere. Uitstappies vir ‘n leeftyd se herhinneringe! Verskeie grade van Laerskool Stulting, Humansdorp, was onlangs op hulle jaarlikse…
Laerskool Stulting leerders staan saam teen droogte
Charlí de Villiers, Edrich Kleu, Rudolph Gerber, en Chloë Ludick saam met Mnr. Wallie Hayward wat die skenkings in ontvangs geneem het. Laerskool Stulting se leerders en ouers het gewys…

































