Hoërskool Strand 1ste meisies-hokkiespan vs “old girls”
Op Saterdag, 14 September, het Hoërskool Strand se eerste dogters-hokkiespan ‘n oudskoliere span aangedurf. Dit was ‘n heerlike wedstryd wat vir beide spanne baie genot verskaf het. Die eerstespan-spelers kon self kies in…
St Andrew’s School for Girls hosted annual Spring Expo
On Saturday 14 September 2019, St Andrew’s School for Girls hosted the 10th annual Spring Expo. This community event has become a highly anticipated annual event with a number of…
Hoërskool Vryburg krieket presteer
Hoërskool Vryburg se O/19 krieketspan het gewen teen Hoërskool Lichtenburg met 25 lopies! U/19 wins Lichtenburg with 25 runs! Well done, gents!!
VRYBURG HIGH SCHOOL SOCCER LEAGUE CHAMPIONS!
VHS 1st soccer team beats Tigerkloof 2-0 in the final! Well done, gents!
HOËRSKOOL VRYBURG O/15 NOORDVAAL SEWES TOERNOOI
VHS se O/15 sewes-rugbyspan het die naweek deelgeneem aan die Noordvaal Sewes-toernooi. Hulle eindig 10de uit 16 van die top groot skole. Hulle speel 5 wedstryde waarvan hulle 2 wen…
MOOIRIVIER WEN NOORDWES DO/9A-TENNISLIGA
Voor vlnr: Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller. Agter vlnr: Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout. Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga…
Laerskool Mooirivier hokkieskeidsregter na Olimpiese Spele
Annelize Rostron van Laerskool Mooirivier, is een van net 2 hokkieskeidsregters wat gekies is om volgende jaar tydens die Olimpiese Spele in Tokyo die fluitjie te blaas. Baie geluk,…
HOKKIE-TOKKIES WEN DRIE NOORDWES-LIGAS
Voor vlnr: Marie-Louise van Zyl, Elrie Koornhof, Maarten Jonker, Antonie Labuschagne, Ben Burger en Christiaan Krüger (kapteins van die verskillende spanne) Agter vlnr: Annelize Rostron (Do/13A-afrigter), Stephan Spamer (So/13A-afrigter), Chrizel…
Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap
Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA. Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue…
FW: KFC PUNT KRIEKETFEES 2019
Hoërskool Punt Krieketfees se span: Voor vlnr: reece Taljaard, Kyle Moodley, Miguel Godinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keanu Cilliers, Gerhard Vosloo. Agter vlnr: Mnr J Slabber (spanbestuurder), Dale Jansen,…
Liggies se nuwe VLR leer mekaar beter ken
Die groep nuutverkose VLR van 2018/2019 tydens hulle VLR-Kamp by Camp Discovery. Die nuutverkose VLR van Ligbron Akademie vir Tegnologie vir 2019/2020 het op Dinsdag, 10 September, met groot opgewondenheid…
Ligbron krieketspanne val vas teen opponente
Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 9 September, tuis teen Cambridge College te staan gekom. Cambridge kolf eerste en teken 112 lopies vir die…
St John’s D.S.G. announce their 2020 Prefects!
Pictured with Principal, Simon Moore, they are (back left to right): Mikaela Howard, Georgina Louw, Brianna Zartmann, Payton Kilgour, Aphiwe Madondo, Mia Chetty, Reagan Walsh, Hannah von Benecke, Ntando Dube, Nonhlanhla Siwela, Michelle Eglington, Emmi Wood, Fiona Huggins, Josephine Burczak, Jasmin Narasimulu and Siphosethu Masondo. St…
TREVERTON PREP SCHOOL ABRSM MUSIC EXAMINATION
Three of Treverton prep school’s musical learners obtained wonderful results in their Royal School’s piano and flute examination, performed in Pietermaritzburg on 26 August. They obtained the following results: Megan…
Treverton College Grade 10 “Giant” hike
Every year Trevertons Grade 10’s do the “Giant” hike. Its a coming of age adventure that tests the young men and women both physically and mentally. They will have to face…
St John’s D.S.G. Gr 3’s wrote storybooks
Pictured (from left to right) is Shreya Govender, Mandisa Gwetu, Chloe Speed, Mihle Mncube, Amelia Smit and Abigail Kirsten. The St John’s D.S.G. Grade 3’s wrote and illustrated their very…
Laerskool Vryburg leerders na Nasionale rondte van Radikale Redenaarskompetisie
Laerskool Vryburg bars van trots oor ses van hul leerders wat die afgelope naweek deurgedring het na die Nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompitisie! Dit is die meeste leerders van…
NSRI besoek Laerskool Stulting
Stulting se hoofleiers (vlnr: Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Charlí de Villiers en Chloë Ludick) saam met twee lede van die NSRI. Die NSRI het Laerskool Stulting van Humansdorp onlangs besoek. Hulle…
Laerskool Stulting Gr. 7’s hou Entrepreneursdag
Lameg Koekemoer, Heinrich Human en Lohan Nel Weke se beplanning en baie harde werk… Uiteindelik breek die graad 7-leerders se Entrepreneursdag op Vrydag die 13de September aan. Van vroeg-oggend af…
Laerskool Hendrik Louw leerder by Surf 4 Life
Liam Mat Marais Liam Mat Marais in gr 1, Laerskool Hendrik Louw, het op 1 September deelgeneem aan die Surf 4 Life kompetisie in die Strand. Hy het ‘n 2de…
Hendrik Louw Primary School learner excels in Cross Country
Nikalau Volsteedt Nikalau Volsteedt (u/12), from Hendrik Louw Primary School, has over the past two months participated in the four race MTB WP Cross Country series in Hermanus, Wellington, Hopefield…
Hoërskool Oudtshoorn leerder in SA Karatespan
Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem. Baie sterkte…
Hoërskool Outeniqua: Wes-Kaap Topskole Skaaktoernooi
Voor vlnr: Wikus Jordaan, Kyle Beukes, Sune Swart (Kapteine), Dora Campbell (Dogters O/18 kapteine) Agter vlnr: Lionel Campbell (spanbestuurder), Juan Odendaal, Grant Campbell, Corne Fourie, Cameron Botes. Die Kwagga skaakspan…
#BokFriday at St Charles College
Pictured: Some of our boys from the Pre-Primary, Junior and Senior Primary School dressed in their Green and Gold for Bok Friday! St Charles College Prep School celebrated Bok Friday…
St Charles College: Schools Big Bash T20
On Tuesday evening, the St Charles College 1st XI took on the Maritzburg College 1st XI in the Schools Big Bash T20 day night game held at the UKZN Oval.…
Hoërskool Brackenfell Gr. 8’s Herwin en Hergebruik
Agter vlnr: Zak Müller, Misha Marais, Anru Snyman, Dévan le Roux en Tyla van der Walt Voor vlnr: Chrisjan Groenewald en me. S. Kotze (Opvoeder) Die gr. 8’s van…
Newton Laerskool o/10 Tennis Toernooi
Newton Laerskool, Kimberley, bied hul o/10 tennistoernooi aan. Die toernooi begin vandag, 12 September, en duur tot Saterdag, 14 September. Dertig spanne van elf skole, beide seuns en dogters, neem…
Errieraad vir 2020 geniet leierskamp
Met baie opgewondenheid vertrek die Errieraad vir 2020 op Sondag 1 September op die Erries se jaarlikse leierskamp. Na ‘n lang pad vir die graad 11’s het die gasvrye personeel…
EHS o/15-krieket sluit 2019 seisoen af
Die o/15A-krieketspan en hul afrigter, mnr. Eben Jonker. Gedurende die krieketseisoen van 2019 het die o/15A-krieketspan van Hoërskool Ermelo gemengde welslae behaal. Op 17 Augustus skop die seisoen af teen…
Errie deur na WOW Nasionale Spelfees-kompetisie
Altus Boshoff Agtien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die WOW-Spelfees deelgeneem wat op Donderdag, 5 September, by die Hoër Tegniese Skool Middelburg plaasgevind het. In die junior afdeling het…
EHS speel harde Rugby by MPU-7’s
Arend Fourie voor en Andre Dale Groenewald agter hom Gedurende die naweek van 6 en 7 September het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse Mpumalanga 7’s-rugbyuitspele in Barberton. Hoërskool Ermelo…
Union High School to host 2019 Cape Schools’ Cricket Week
One of the longest running schools cricket weeks in the country will be hosted by Union High School next weekend, with 10 leading teams competing in matches from Friday, 20…
HOËRSKOOL PUNT NATUURLEWESTAP
Hoërskool Punt se Natuurlewestap-klub het die afgelope naweek ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak. As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete afwyk en ‘n…
HOËRSKOOL PUNT-GHOLF
Mnr G Steinhöbel en Ian Pautz Ian Pautz van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan ingesluit wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan…
WORCESTER GIMNASIUM: WESTERN CAPE u.14 INDOOR CRICKET TEAM
Haseenah Khan has been selected for the Western Province u.14 Indoor Cricket Team. They will be taking part in the National Championships, hosted by Indoor Cricket South Africa, that will…
Hoërskool Vryburg leerders na Radikale Redenaars finaal
Gr 8 Afrikaans Redenaars: Liane v Tonder. Gr 8 Afrikaans Lees: Jovan Scholtz, Didi-Mari Posthumus Nicola Collen en Xanthe du Toit. Gr 9 English Add Language: Sonalee Dam Gr 9…
Laerskool Vryburg: Radikale Redenaars
Laerskool Vryburg is baie trots op hul groep leerders wat die naweek aan die Noordwes finale van die Radikale Redenaars kompetisie te Rustenburg gaan deelneem. We wish these learners…
CON SPIRITO KULTUURVERENIGING GAAN GROOT!!
Con Spirito!!!! is ‘n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sewentiende agtereenvolgende jaar in Gauteng funksioneer maar het hierdie jaar vir die eerste keer nasionaal gegaan.…
Erries vol gees en geluk by Con Spirito
Voor vlnr: Leandri Viviers, Johnke Prinsloo en Lianie Jansen van Vuuren Agter vnr: Jake Hoffeld, Mienke Cloete, Zaneké Ludick en Zané du Plessis Ses van Hoërskool Ermelo se kultuurdiere het…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN RUITERS PRESTEER
Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die SANESA Wes-Kaapspan van 2019, opgeneem. Hierdie Dasse-ruiters gaan vanaf 25 tot 28 September, aan die…
Hoërskool Oudtshoorn trots op hul Hoofmeisie
Laureka Wallace Struisies is baie trots op hul hoofmeisie, Laureka Wallace, wat vanjaar aan die Matrikulant van die Jaar-kompetisie deelgeneem en wonderlik presteer het! Die kompetisie word reeds die afgelope…
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Afrikaans
Willandri Hanekom, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 15 Augustus, aan ‘n OBOS Afrikaans Huistaal-kompetisie deelgeneem, en deurgedring na die WKOD-finaal op Saterdag, 31 Augustus. Hierdie…
Hoërskool Langenhoven leerders speel Hokkie in Nederland
Courtan Meyer, De Wet Steyn en René Strydom Hano Snyman, De Wet Steyn en René Strydom van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan vanaf 20 September tot 3 Oktober aan ‘n…
Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland
Reevin February (links) en Hano Snyman Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland…
Hoërskool Noord-Kaap presteer by Kunsfees
NOORD-KAAP KUNSFEES : A++ Vlnr: Bonolo Sebolai, Johané Schon, Gamolemo Makapie, Alethia Rossouw, Zoë Milford, Siyanda Yalwa, Charissa Swanepoel, Zandile Nziweni, Mercy-Grace Katz-Hulana, Rethabile Sindi en Chanté Januarie. Hoërskool Noord-Kaap…
Hoërskool Kalahari deel in Noord-Kaap Moot Court Competition
Vlnr: Mev Elize Titus (District Coordinator: Youth Development, Values and Human Rights), Lethabo Malele, Omolemo Simalomo en Mev Bronwyn Anthony. Twee graad 10 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Omolemo…
Union High School ground and cleaning staff: Picnic
Earlier today, Wednesday, 11 September, with South African National Parks Week in full swing, the ground staff and cleaning ladies of Union Pre-School, Union Preparatory School and Union High School…
Stulting Primary Coding and Robotics competition
1st place: Christopher Moss, Tiaan Fortman, Le Roux Nel On the 7th of September, Stulting Primary School had its first ever Coding and Robotics competition as an initiative where young…
Hoër Meisieskool Paarl leerder na Provinisiale Finaal van WOW Spelfees
Die Sanlam WOW-Spelkompetisie is die grootste spelkompetisie in die land. Dit word in al nege provinsies aangebied en maak jong leerders in ’n vroeë stadium reeds bewus van die belangrikheid…
Laerskool Stulting o/13 sewes Rugby toernooi
Agter vlnr: Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith. Voor vlnr: Liam Bekker, Alonso Felix en…






























