Hoër Jongenskool ondersteun Karooboere-droogtefonds
Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl vier Braaidag met die oog op hulp aan die gemeenskap. Alle fondse wat op die 2019-braaidag met verkope van boerewors rolle ingesamel word,…
Hoër Jongenskool Matriekafskeid 2019
Hoër Jongenskool Paarl Matriekafskeid 2019 was ‘n spoggeleentheid !“Ons is baie trots op ons Boishaai-manne!” #boishaai #matriek2019 #matriekafskeid2019 Fotograaf: EJ Langner
GLENWOOD SEVENS RUGBY
The Interprovincial U17 Sevens Rugby Tournament kicks off today at the HT Pelatona Stadium in Welkom. Congratulations Nico Steyn (Form V) who has been named the Captain of The Sharks U17 Sevens…
GLENWOOD SOFTBALL
Glenwood High School would like to wish Tanner van Niekerk (Form VI) best of luck on his softball tour to the Netherlands that will take place from the 22nd of…
Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa
Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs). Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die…
LOGOS Cancer Relay Team 2019
Meet the “LOGOS Cancer Relay Team 2019” and their ring master Mr Chris. They will be participating in Robertson this year to raise funds for this very worthy cause and…
Laerskool Vryburg: Nasionale Radikale redenaars
Baie geluk aan Inge Maritz wat deurgedring het na die Nasionale Radikale redenaars wat op 12 Oktober in Pretoria plaasvind. Sy gaan in die Gr. 4 Afrikaans Moedertaal afdeling deelneem.…
HOËRSKOOL VRYBURG: RADIKALE REDENAARS
Leerders van Hoërskool Vryburg, Nealin van der Merwe, HP Joubert, Simon van Heerden, Kgalalelo Ditire, Tarah Höll en Mariska Brits dring deur na die Landsfinaal, wat op 12 Oktober plaasvind…
HNS sportspesialis: atletiek oppad na ‘n wêreldbeker
Mnr. DP Badenhorst is op pad na ‘n wêreldbeker! Hy is baie opgewonde oor die geleentheid en sien uit om die SA atlete te ondersteun. Mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis:…
ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP
In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!
NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies
Jacques Vosloo (NHS Krieket) Die Mpumalanga T20-finaal tussen Hoërskool Nelspruit en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en…
Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie
Van links na regs: TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.…
KLK Opleidingswerkswinkel by Hoërskool Upington
Mnr. C. Wessels (SBL – Voorsitter) Mnr. G. March (Distriksdirekteur – NKOD), Mnr. H. Esau (Hoof Direkteur – NKOD), Mnr. J. Mapanka (Organiseerder van die Twinning program tussen ZFM en…
Laerskool Mooirivier skaakspeler in Tshwane A-Skaakspan
Dewald Coetsee, ‘n leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies vir die Tshwane A-span wat vanaf 3 tot 7 Januarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskap gaan deelneem. Baie geluk,…
Hoërskool Brackenfell leerders presteer in Toutrek
Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul twee leerders wat deelgeneem het aan die Internasionale Toutrek Klub Kampioenskappe vanaf 26 tot 31 Augustus te Kuala Lumpur, Maleisië. Aimee Coetzee en Jackie…
WORCESTER GIMNASIUM BRANDWACHT PREFEKTE 2020
Agter: Willem van den Berg, Pieter Mering, Gerald Ngilazi en Mateo Groenewald. Voor: Davian Soldaat, Miguel Mietas en Ronalda Noble. Worcester Gimnasium kondig met trots die Brandwacht seuns-koshuis se prefekte…
GLENWOOD HIGH SCHOOL U17 SEVENS RUGBY
Ethan Biljoen (green t-shirt) and Nico Steyn (blue t-shirt) were given their Sharks U17 Sevens jerseys by Sharks flanker, Lubabalo Siphosethu ‘Tera’ Mtembu, on Wednesday 18 September. The U17 National…
Hoërskool Noord-Kaap leerder wen SAKOV-beurs
Waldo Jones, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Noord-Kaap, het verlede naweek (13 tot 14 September) in Stellenbosch aan ‘n oudisie vir die toekenning van ‘n SAKOV-beurs deelgeneem. SAKOV is die…
Dané Lubbe by Laerskool Hartenbos se Skitterweek
Dané Lubbe van Laerskool Hartenbos het by die Skitterweek haar drama-stuk genaamd, Oupa noem my Toffie, opgevoer.
Laerskool Hartenbos hou Skitterweek
Bo v.l.n.r. Miancke Moolman – 3de in Drama afdeling; Henru Holloway – Wenner van die Drama afdeling; Caitlynn Kruger – Wenner van die Musiek afdeling Middelste ry v.l.n.r. Marsha Walker…
Laerskool Hartenbos geniet Loslitdag
Voor vlnr: Nia, Joanika, Luan, Lukas, Phumzile, Giovandre, Brendon, Liza, Mene, Tiens, Pluhard, Nianke, Melicke, Clayton, Mieke, Reinard Agter vlnr: Mosskem Kat, Rene Smit (Apteker), Juf. Petro Prinsloo Mosskem…
Laerskool Hartenbos hou Beesloop
Laerskool Hartenbos het die naweek hulle jaarlikse Beesloop gehad. Dit is die skool se grootste fondsinsamelingsprojek vir die jaar. Dit is ’n dag vol pret en aktiwiteite, onder andere netbal. …
Laerskool Hartenbos Gimnaste kry WP Kleure
Vier leerders van Laerskool Hartenbos, het WP kleure in gimnastiek ontvang en neem aan die einde September aan die SA’s deel. Karlien van Ryjn – Artisties; Jana Terblanché – Trampolien; Stefan Borka – Trampolien en Jandré…
Laerskool Hartenbos atlete in SWD Landloopspan
Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128). Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo…
Laerskool Hartenbos leerder gekies vir SWD 7’s rugbyspan
Ruben Nel van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD 7’s rugbyspan. Hy gaan aan die toernooi in Bloemfontein vanaf 19 tot 21 September deelneem. Baie geluk, Ruben, Hartenbos is…
Laerskool Hartenbos leerders gekies vir SWD Rugbyspan
Ruben Nel en Lohan Gerber van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD Rugbyspan. Baie geluk manne, Hartenbos is baie trots op julle!
Laerskool Hartenbos lê Unisa Klaviereksamens af
Vanaf naaste aan kamera: Henru Holloway voltooi Graad 1, Nathan Mattheus, Gratia Pauw en Margrette Conradie voltooi Graad 3.
Laerskool Hartenbos bederf hul sekretaresses
Vlnr: Marlene Lucas, Leandra Smit, Martie Verwey en Karelien Kirsten. Laerskool Hartenbos het hul sekretaresses op sekretaressedag bederf om dankie te sê vir al hulle harde werk en toewyding in…
Laerskool Hartenbos Boomplantdag
Hier is ’n paar van die gr 7’s nadat hulle hul boom geplant het. Vlnr: Anelia Aveling, Mnr. Joep Joubert (onderwyser), Lane Gerber, Bernice Strydom, Amoré Junius, Zolee Joubert, Cailin…
Laerskool Hartenbos leerders by Botaniese Tuine se Boomplantdag
Vlnr: Nadia Badenhorst, Gracia Pauw, Muller Gillomee, Henk Meyer, Jacques Mostert, Finn Rautenbach (Garden Route Botanical Garden), Lohan Gerber, Ryno Steyn en Deon Viljoen. ’n Paar van Laerskool Hartenbos se…
Laerskool Hartenbos 0/11A rugbyspan
Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward. Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan. Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het…
Laerskool Hartenbos o/8C Netbalspan onoorwonne
Agter vlnr: Mackayla Smuts, Abigail Erasmus, Lara Botha, Anja du Plessis en Marelize Coetzee Voor vlnr: Juf. Esti le Roux, Johani Muller, Me. Landi Scheepers (hulpafrigter), Meandri Jacobs en Carla…
Newton Primêre Skool Musiek-aand
Newton Primêre Skool van Kimberley het op 17 September ‘n musiek-aand aangebied. Tydens hierdie aand kry leerders die geleentheid om hul talente in musiek en sang aan hul ouers te…
Glenwood High School Matric Art Exhibition
The annual Glenwood Matric Art Exhibition officially opened on Tuesday 17 September 2019 on the Mezzanine Level of the Library. This event showcased the visual arts done by the boys…
Hoërskool Strand Hokkietoekenningsfunksie
(Links) André Claassen van KFC en Nikita Nortjé en CJ Marais. (Middel) Ané Braasch, mees belowende 0/19 meisie. (Regs) Heinrich Rossouw, mees belowende 0/14 seun. Die 2019-hokkieseisoen is op Dinsdagaand…
Uppies se eie Senior Plattelandse afrigter vir krieket
Johannes du Plessis is die afgelope 10 jaar afrigter van Hoërskool Upington se 1ste krieketspan asook een van die beste spelers in die Seniorspan. Hy het gedurende die tyd, onder…
Laerskool Westwood Veldskool
Laerskool Westwood van Boksburg geniet hul veldskool by die Boma met koffie en kondensmelk!
Union High School Prefects Passing the torch
The members of the 2018/19 prefect body enjoyed a fun evening with the newly elected 2019/20 prefects in the Tony Burrell Union on Monday evening, 16 September. The evening saw…
Laerskool Hartenbos opgewonde oor die Wêreldbekerrugby
So kom die Dolfyne in die gees van Wêreldbekerrugby!
HOËRSKOOL LANGENHOVEN MATRIEKAFSKEID 2019
Vit Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is dit ‘n besondere mylpaal in elke matrikulant se skoolloopbaan. Woensdagaand 18 September, is julle matrieks se aand van 2019! Geniet dit en maak die beste…
Hoërskool Langenhoven leerder na Kalahari-vasbyt
Kiara Vosloo, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven Riversdal, neem vanaf 20 September tot 1 Oktober in Zimbabwe en Botswana aan die Kalahari-vasbyt, deel. Die Kalahari-vasbyt is ‘n fisiese en…
Edgemead High School treat their RCL
The Edgemead High School’s RCL were invited to a small breakfast to thank them for their service to EHS this year.
HOËRSKOOL STRAND GHOLF PRYSUITDELING 2019
Hoërskool Strand is trots om die pryswenners van die 2019 gholfseisoen bekend te maak. A-Afdeling: Skolekampioen 2019: Charl Morkel Beste speler in die A-Afdeling: Charl Morkel. B-Afdeling: Skolekampioen 2019: Jarred Verwey Beste speler in…
Ligbron Graad 10’s geniet kamp
Die Graad 10 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf Dinsdag tot Vrydag, 10 tot 13 September, hulle jaarlikse kamp by Elandskloof Trout plaas by Dullstroom bygewoon. Die leerders…
Laerskool Thabazimbi se o/10 Hokkiespan presteer
Hierdie kookwater hokkiespannetjie het die afgelope naweek Laerskool Thabazimbi se naam hoog gehou tydens die Limpopo uitspele. Die 0/10 hokkiespannetjie het hierdie seisoen in die 0/11 B Liga deelgeneem omdat…
Union High School to host 2019 Cape Schools’ Cricket Week
Union High School 1st XI Front: Luke McNaughton, Jaden Brotherton, coach Stephen Bezuidenhout, Trevor Moos and Zusakhe Ngwane. Back: MJ Newton, Kyle-Luke du Preez, James Pienaar, Matthew Hesselink, Caerwyn Spence,…
HOËRSKOOL PUNT-NOODHULP
Voor vlnr: Urbanus Vermeulen, Franciska Olivier, Zoe Minnaar, Evette Swanepoel en Marijke Voigt Agter vlnr: Marco Snyman, Mieke Oosthuizen, Jana Basson, Conrad Smalberger, Johan Kotze en Chantel Lotter ‘n Ywerige…
NHS se tuisbyeenkoms lewer groot prestasies!
Aan groot opwinding, het dit gewis nie verlede Donderdag, 12 September, by Hoërskool Nelspruit se jaarlikse tuis voorseisoen-atletiekbyeenkoms ontbreek nie! Danksy ‘n sterk wind in die pylvak, is ‘wonderbaarlike’ naellooptye…
EHS-Musieksentrum verkwik siele by Lentekonsert
Vlnr: Me. Marguerite Jacobsz, mnr. Conrad Bouwer, mnr. Phila Dladla, me. Katrien Jordan en me. Theunie Heinz Op Woensdag, 11 September, het die Musieksentrum van Hoërskool Ermelo hul jaarlikse lentekonsert…
Erries Fast 5-netbal eindig in MPU top vier
Erries se o/15A- en o/17A-span tydens die MPU-kampioenskap Op Donderdag, 12 September, speel Hoërskool Ermelo se o/15- en o/17A’s in die Mpumalanga kampioenskap te Hoër Tegniese Skool Middelburg. Die o/15A-span…
































